Facebook Pixel Groot fees van die waterblom kom | Swartland Gazette - newspaper - Lisez cet article sur Magzter.com
Passez à l'illimité avec Magzter GOLD

Passez à l'illimité avec Magzter GOLD

Obtenez un accès illimité à plus de 9 000 magazines, journaux et articles Premium pour seulement

$149.99
 
$74.99/Année

Essayer OR - Gratuit

Groot fees van die waterblom kom

Swartland Gazette

|

August 26, 2025

Die jaarlikse Waterblommetjiefees, wat ongeveer 10 jaar oud is en een van die Drakenstein-vallei se hoogtepunte onder kosen wynliefhebbers is, keer op Saterdag 6 September terug en beloof om 'n paradys vir die fynproewer te wees.

- Jana Scheepers

Toegang is gratis; skou begin om 08:00. Die drie wynplase wat as deel van hiérdie fees besoek kan word, sluit in Windmeul Kelder, Rhebokskloof en Domaine Brahms almal buite die Paarl.

Die fees val ook saam met Windmeul se maandelikse naweekmark, waar besoekers vars plaasprodukte, soos onder meer waterblommetjies, kan aanskaf.

"Die waterblommetjie (ook bekend as Cape Pond Weed, Water Hawthorne of vleikos) is 'n inheemse lekkerny wat slegs in die Boland in die Wes-Kaap voorkom. Dit word net vir 'n kort tydjie elke jaar geoes, wat dit 'n gesogte bestanddeel maak. Dit word gebruik in tradisionele geregte soos die bekende waterblommetjiebredie en die KhoiKhoi het dit ook vir mediese doeleindes gebruik omdat dit ryk aan verskeie vitamiene is," volgens die Waterblommetjiefees se webtuiste.

Windmeul Kelder

PLUS D'HISTOIRES DE Swartland Gazette

Swartland Gazette

Nog geen vreemdelingehaat

Geen geweld, intimidering of plundering van eiendom onder buitelanders in die Swartland is tot dusver in die streek by die onderskeie polisiekantore midde toenemende kommer oor xenofobiese geweld oor die land heen aangemeld nie.

time to read

1 mins

June 09, 2026

Swartland Gazette

Swartland Gazette

Fastest in world over 100m

For most teenagers, an athletics competition is a test of nerves and preparation.

time to read

2 mins

June 09, 2026

Swartland Gazette

Swartland Gazette

Swartland-stofpadtoer

Die eerste fietstoer in die Swartland, naamlik die Swartland Stofpad-fietstoer, het die afgelope naweek tussen 5 en 7 Junie die heel eerste keer in die streek plaasgevind.

time to read

1 min

June 09, 2026

Swartland Gazette

Mamre se vroue looi Daisies

Die Mamre-vrouerugbyspan het die Malmesbury Daisies die afgelope Saterdag (6 Junie) in 'n Vroueliga-kompetisie van die Boland-rugbyunie op die Mamre-sportterrein gepak.

time to read

2 mins

June 09, 2026

Swartland Gazette

Swartland Gazette

New airport EA approved

The appeals against the Environmental Authorisation (EA) for the development of Cape Winelands Airport, which was granted on 27 October last year, have been dismissed by the provincial minister of local government, environmental affairs and development planning.

time to read

2 mins

June 09, 2026

Swartland Gazette

Finansiële howe het ineengestort

'n Ontstellende prentjie van die hantering van ingewikkelde korrupsie- en finansiële misdaadsake het na vore gekom tydens 'n seminaar oor die sogenaamde \"stille ineenstorting\" van Spesiale Kommersiële Misdaadhowe (SCCCs) in Suid-Afrika. Die virtuele seminaar is Woensdag 3 Junie gehou.

time to read

3 mins

June 09, 2026

Swartland Gazette

Star for Life at Wesbank

Wesbank Secondary School in Malmesbury will become the first school in the Western Cape to benefit from Star for Life's youth empowerment programmes, following a R1 million donation from H&M South Africa.

time to read

1 mins

June 09, 2026

Swartland Gazette

Kinders bewus

Lede van die Moorreesburg-polisie het die afgelope week dagsorgsentrums, speelskole en laerskole in die omgewing ter bewusmaking van Kindersbeskermingsweek tussen 29 Mei en 5 Junie besoek.

time to read

1 min

June 09, 2026

Swartland Gazette

Parents should remain patient

Parents whose children were not offered placements at their preferred schools for the 2027 academic year are being urged to remain patient, as the Western Cape Education Department (WCED) says the admissions process is still in its early stages and many placements are expected to change in the coming weeks.

time to read

2 mins

June 09, 2026

Swartland Gazette

Swartland Gazette

Embrose Papier weer na Bokkamp ontbied

Die Vodacom Bulls-skrumskakel Embrose Papier is onlangs as die Suid-Afrikaanse Vodacom United Rugbykampioenskap (URC) se Speler van die seisoen vir sy uitstaande rugbydiens vir 2025-'26 vereer.

time to read

1 min

June 09, 2026

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size