Facebook Pixel Ongelukkigheid oor die verwydering van sport en kultuur | Suid-Kaap Forum - newspaper - Lee esta historia en Magzter.com

Intentar ORO - Gratis

Ongelukkigheid oor die verwydering van sport en kultuur

Suid-Kaap Forum

|

Suid-Kaap Forum

Ons, as die ouergemeenskap van Panorama Primêr in Riversdal, Wes-Kaap, spreek hiermee ons ongelukkigheid uit oor die eensydige besluit wat geneem is om ons kinders - die kliënte van die skool - te ontneem van geleenthede om sport en kultuur buite die skool te beoefen.

- Bekommerde Panorama-ouer skryf:

Die besluit is geneem sonder om ons as ouers te raadpleeg of ons mening en gevoel oor dié besluit te vra.

Ons neem kennis dat die kurrikulum belangrik is by enige akademiese instansie, maar ons staan steeds vas dat holistiese ontwikkeling van 'n kind (akademies, sport, kultuur en geestelik) noodsaaklik is. Sport en kultuur is nie net deel van Panorama se tradisie nie, maar dra op 'n betekenisvolle wyse by tot die vorming van vaardighede wat ons kinders as volwassenes in die samelewing kan gebruik.

MÁS HISTORIAS DE Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Quinn die laerskoolentrepreneur

Die 10-jarige Quinn Barnes se groot droom is om eendag 'n vlieënier te word, maar intussen het hy as 'n sakeman van formaat ontpop.

time to read

1 mins

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Langenhoven-atlete mik hoog by SA's

Drie talentvolle atlete van Hoërskool Langenhoven is gekies om aan die gesogte SA Skole-atletiekkampioenskappe deel te neem, wat van 29 April tot 2 Mei by die Pilditch-stadion in Pretoria aangebied word.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Gastronomie die tema van Stilbaai VLV-vergadering

STILBAAI - Die leefstylportfolio van Stilbaai VLV was verantwoordelik vir hulle April-vergadering, en hulle het gesorg vir 'n heerlike samekoms.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Pikkewouter hou potjiekoskompetisie

Pikkewouter-kleuterskool se jaarlikse potjiekoskompetisie op Saterdag 25 April het in perfekte weer plaasgevind.

time to read

2 mins

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Kleuter sterf op toneel

'n Donker wolk van hartseer hang oor die gemeenskap ná die tragiese dood van die tweejarige Nazeem van Wyk in 'n ongeluk buite Slangrivier en die afsterwe van Jason Adams (21), wat Woensdagmiddag 29 April omstreeks 14:30 sy stryd om lewe verloor het nadat hy ernstige kopbeserings in die ongeluk opgedoen het.

time to read

1 mins

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Witsand-water veilig, sê munisipaliteit

Ná dae se kommer en teenstrydige berigte oor moontlike waterbesoedeling, het die Hessequa-munisipaliteit sy inwoners gerusgestel dat Witsand se drinkwater veilig is vir menslike gebruik, volgens amptelike en geverifieerde toetsresultate.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Hessequa vier kreatiewe herwinning in styl

RIVERSDAL - Mode, kreatiwiteit en omgewingsbewustheid het op 16 April by die burgersentrum in Riversdal saamgesmelt tydens 'n kleurvolle \"Recycle Fashion Show\" wat in samewerking met plaaslike skole deur die Hessequa-munisipaliteit aangebied is.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Dank aan die Groei-span

Ons wil graag deur u koerant ons opregte dank en waardering uitspreek teenoor die hulpvaardige en ywerige Groei-span van die plaaslike Groei-kwekery wat ons as Riversdallers bygestaan het.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Freedom Day Fun Walk lok groot deelname

Die jaarlikse Freedom Day Family Fun Walk het weer groot belangstelling gelok toe oud en jonk op Vryheidsdag, 27 April, by die Riverville-stadion byeengekom het vir 'n dag van fiksheid en pret.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Langenhoven open nuwe Astro-veld met groot sportnaweek

Hoërskool Langenhoven gaan die naweek van 8 en 9 Mei geskiedenis maak wanneer hy sy eerste amptelike sportwedstryde op sy splinternuwe Astro-hokkieveld aanbied.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size