Intentar ORO - Gratis
BANKVAS agter Andru
Polokwane Observer
|December 11, 2025
'Never Stop!
' Só lees die foto op Andru van Zyl (18) se WhatsApp-profiel, 'n indie-kol beskrywing vir hierdie jongman.Toe Andru hoor van 'n gr. 8-skoolvriend wat kankerbehandeling moes kry, het hy besluit om sy tyd in Desember op te offer om bewusmaking daarvoor te skep.
Andru was in die laerskool by Oosskool verkies tot hoofseun en het vanjaar voorgestap as hoofseun by Afrikaans Hoër Seunsskool in Pretoria. Dit is hier waar hy, terwyl hy in die gr. 8-koshuis gewoon het, die gr. 8-leerder leer ken het.
“Wanneer mense vra waarom ek hierdie projek aanpak, is my teenvraag ‘waarom nie?’. Die situasie het my erg geraak en geïnspireer om tot dade oor te gaan.”
Andru het besluit om die 2 500km tog van Polokwane met 'n roete tot in die Kaap op 'n fiets aan te pak om bewusmaking regdeur die land te skep. Waar sy eweknieë in hierdie tyd met matriekvakansie gaan, is hy gereed om te sweet.
Esta historia es de la edición December 11, 2025 de Polokwane Observer.
Suscríbete a Magzter GOLD para acceder a miles de historias premium seleccionadas y a más de 9000 revistas y periódicos.
¿Ya eres suscriptor? Iniciar sesión
MÁS HISTORIAS DE Polokwane Observer
Polokwane Observer
Yin-yang grades Lim karatekas
Yin Yang Karate and Self Defense Studio recently hosted a grading ceremony at Zurel Station Campus, conducted by dojo owner and head instructor, shihan Annatjie de Jager.
1 min
February 26, 2026
Polokwane Observer
Oefen met ‘n verskil saam met Daniël
Om gesond te leef is nie net 'n modegier nie, maar 'n leefstyl wat veel meer behels as net gesonde eetgewoontes.
2 mins
February 26, 2026
Polokwane Observer
Bewaringsaktiviste takel konsentrasiekampkerkhof
'n Groep bewaringsaktiviste onder leiding van Hester Roodt het Saterdagoggend vroeg ingespring om die terrein van die Pietersburg Konsentrasiekampkerhof skoon te maak en te verfraai.
1 min
February 26, 2026
Polokwane Observer
108 golfers tee off in Round Table Golf Day
The Polokwane Golf Club came alive last Friday as 108 golfers participated in the Round Table Golf Day.
1 min
February 26, 2026
Polokwane Observer
Unieke poppe danksy vlytige hande
Menige jong meisie droom daarvan om eendag 'n Disney-prinses te wees.
1 min
February 26, 2026
Polokwane Observer
Club wraps up trials ahead of league
Flying Rabbits Darts Club has concluded a three-week trial period to determine player rankings ahead of its upcoming league season.
1 min
February 26, 2026
Polokwane Observer
Fighting for lifeline treatment for son
At five years old, Frederick Hall should have nothing to worry about beyond playtime and laughter.
1 mins
February 26, 2026
Polokwane Observer
Riana Twine 'n vrou van liefde, diensbaarheid
Haar kleinkinders, tyd saam met haar gesin en gesellige oomblikke om 'n tafel was van die dinge wat Riana Twine (65) die gelukkigste gemaak het.
1 mins
February 26, 2026
Polokwane Observer
Nog 5 miljoen dossisse in Maart
Bek-en-klou-entstowwe ontvang, privaatsektor nou betrek
2 mins
February 26, 2026
Polokwane Observer
Oom Attie se lewe gevier
Bekende motor-entoesias en velden tydrenner Attie van der Merwe (74) laat beslis 'n nalatenskap van passie en integriteit agter
2 mins
February 26, 2026
Listen
Translate
Change font size

