Intentar ORO - Gratis
IN VÊN GELAAI, TOE DOOD GEKRY
Die Son
|December 11, 2025
'N VROU van Manenberg sê sy sal nooit weer haar verjaardag kan vier nie, want dit was die laaste dag wat sy haar man lewend gesien het voordat die polisie hom kom wegvat het.
-
Nou soek sy antwoorde op wat regtig met hom gebeur het toe die Anti-Gang Unit (AGU) hom en drie ander mans by Helen Court opgetel en hom na bewering so erg aangerand het dat hy later aan sy wonde beswyk het.
Sandra Price (42) sê dat laas Donderdag haar verjaardag was en haar man, Wayde Price (41), het haar uitgeneem om dit te vier.
“Die dag het regtig mooi begin.
“Ons het eers Spur toe gegaan en toe sê ek ek wil beach toe, maar hy het gesê hy gaan my pools toe vat in Obz (Obsevatory),” het sy vertel.
Daarna is hulle huis toe en het verder met tjommies ge-chill. Dis toe twee polisievêns omstreeks 19:00 by Helen Court aangekom het.
Volgens Sandra is Wayde en drie ander mans gevisenteer, maar daar is niks in hulle besit gevind nie.
Esta historia es de la edición December 11, 2025 de Die Son.
Suscríbete a Magzter GOLD para acceder a miles de historias premium seleccionadas y a más de 9000 revistas y periódicos.
¿Ya eres suscriptor? Iniciar sesión
MÁS HISTORIAS DE Die Son
Die Son
DAM EIS 'N TIENJARIGE
DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.
3 mins
December 18, 2025
Die Son
Man is al keelvol van teistering
'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom
Trént laat rek.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
JUNIOR HET SY KIDS BESKERM
JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!
O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?
2 mins
December 18, 2025
Die Son
'EK IS HIER NET DEUR GENADE'
Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE
DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY
SON KOLLIG OP DERDE LIGA
2 mins
December 18, 2025
Die Son
DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT
DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
MI Cape Town SA20-titel defence begin
ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.
1 min
December 18, 2025
Listen
Translate
Change font size
