Intentar ORO - Gratis

Is mens ooit te oud om te leer?

Die Son

|

November 06, 2025

IE spreekwoord sê 'n mens is nooit té oud om te leer nie ... of in die Rooitaal: teach an old dog new tricks ...

- UH-ALBRY REITZ-BOSCH

Wel... na my persoonlike mening ís sommige ou honde somtyds eenvoudig net té oud om nuwe dinge aan te leer.

Ek is waarna verwys word as GenX... En dis deesdae alreeds 'n voltydse werk om bloot die GenZ-woordeboek, my 21-jarige seunskind se generasie, te verstaan!

En durf 'n mens invra oor wat die afkortings beteken, word jy meegedeel dat jy slang moet aanleer!

Ek was byvoorbeeld van-deesweek superwantrouig toe my seun hoog en laag sweer dat die term "67" absoluut geen walglike betekenis het nie.

Dit het glo – volgens die wye internet – bloot ten doel om die "ouer garde" 'n bietjie te irriteer en júis te laat wonder oor die regte betekenis daarvan.

Aangedraf

Ná my generasie het die millennials hulle verskyning gemaak. En ek het gedog dit sou nét daar stop. Maar wragtie, nee ...

MÁS HISTORIAS DE Die Son

Die Son

Die Son

DAM EIS 'N TIENJARIGE

DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.

time to read

3 mins

December 18, 2025

Die Son

Man is al keelvol van teistering

'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom

Trént laat rek.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

JUNIOR HET SY KIDS BESKERM

JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!

O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

'EK IS HIER NET DEUR GENADE'

Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE

DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY

SON KOLLIG OP DERDE LIGA

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT

DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

MI Cape Town SA20-titel defence begin

ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.

time to read

1 min

December 18, 2025

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size