Intentar ORO - Gratis
Hoereerder maak 'n kind, maar soek nou vergifnis
Die Son
|September 25, 2025
DAAR was 'n tyd dat ek gedink het die mense wat aan Antie skryf, is net onnodig en kan mos self solutions vir hulle problems kry.
-
Hulle het dan self daai probleme veroorsaak, my jinne.
Maar noudat ek in 'n similar bootjie sit, realise ek dit is glad nie so easy nie.
Antie sien, die ding staan so: Ek is diep innie stront en dit oor my eie spulsgeid.
My vrou wil my nou los, cos why, ek is uitgevang.
Ek het altyd vir haar gesê ek gaan kuier 'n bietjie naweke by my brasse, but dan het ek al die tyd gaan inkruip by 'n goose saam met wie ek gewerk het.
Sy het gewiet ek is getroud, maar altyd gesê sy mind nie, cos haar man is al 'n hele paar jaar oorlede en sy is mos ook maar mens wat 'n move smaak.
Nou, wie gaan dan nou nee sê vir so 'n gelukkie, my Antie?
Vasgegooi
Omkom van die bom raak sy laas jaar pregnant en ek het in die stilte maar maintenance betaal sonder dat my motjee iets agterkom. Net van my close vrinne het geweet van die laitie wat ek gemaak het buite my huwelik.
Esta historia es de la edición September 25, 2025 de Die Son.
Suscríbete a Magzter GOLD para acceder a miles de historias premium seleccionadas y a más de 9000 revistas y periódicos.
¿Ya eres suscriptor? Iniciar sesión
MÁS HISTORIAS DE Die Son
Die Son
Dís wat jy nou by SOF kan verwag
DIE Suidoosterfees 2026 skep van gister tot 3 Mei in Kaapstad 'n veilige hawe waar kuns, kultuur en gerief saamvloei.
1 mins
April 30, 2026
Die Son
PMC en CDR wéér saam innie kooi
DIE People's Movement for Change (PMC) en die Concerned Drakenstein Residents (CDR) het aangekondig dat hulle in die komende munisipale verkiesing gaan saamwerk.
1 min
April 30, 2026
Die Son
'UNDERS RULE IS GLAD NIE GOED VIR SOKKER'
WANNEER Riedewaan Anthony, grootbaas van Hanover Park FC, praat, moet daar geluister word, want hy is sonder twyfel een van die mees gerespekteerde sokkeradministrateurs in plaaslike sokker.
2 mins
April 30, 2026
Die Son
FAMILIE IS STUKKEND
Matriekleerder sak oppad skool toe ineen, sterf
2 mins
April 30, 2026
Die Son
DIS ALL SYSTEMS GO VIR DIE COKE CUP
DIE eerste prelim-ronde van die gewilde Coke Cup vind dié naweek op verskeie velde in die Skiereiland plaas.
1 mins
April 30, 2026
Die Son
PA ROU NOG, TOE IS DOGTER OOK OORLEDE
'N PA het 'n dubbele slag beleef toe die polisie hom die hartseernuus kom meedeel het dat sy dogter doodgery is.
1 mins
April 30, 2026
Die Son
KAVALIERS MOET NOU DIEP DELF
SWD Arende in beter posisie om te qualify
2 mins
April 30, 2026
Die Son
GIRL WAT DOOD IS, GLO GEREELD GESLAAN
'N PA van twee (33) het gister in die Oudtshoorn-landdroshof verskyn op aanklag van moord op die ma van sy kinders.
2 mins
April 30, 2026
Die Son
EERS NAAR. TOÉ PYN, TOÉ DOOD
DIE dogter van Jennifer Jantjies (57) sukkel nog om tot verhaal te kom ná haar ma se skielike dood.
2 mins
April 30, 2026
Die Son
STEPH 'HOORT' OPPIE PLANKE
Nooit gedink sy sou selfs radio love
2 mins
April 30, 2026
Listen
Translate
Change font size
