Facebook Pixel EERS NAAR. TOÉ PYN, TOÉ DOOD | Die Son - newspaper - Lee esta historia en Magzter.com

Intentar ORO - Gratis

EERS NAAR. TOÉ PYN, TOÉ DOOD

Die Son

|

April 30, 2026

DIE dogter van Jennifer Jantjies (57) sukkel nog om tot verhaal te kom ná haar ma se skielike dood.

- ■CARRINGTON SWARTS

Jantjies, van Bredasdorp, is kort voor haar sterfte in die Otto du Plessis-hospitaal behandel.

Leonie Hess (28), haar enigste dogter, vertel dat haar ma Saterdag skielik begin siek voel het. Sy het gekla oor naarheid en maagpyn en alles wat sy geëet het, het sy opgebring.

"Ons is Saterdag apteek toe en daar het hulle gesê ons moet haar maar liewer hospitaal toe vat," het Hess aan Son vertel.

Hulle het iemand gekry om haar hospitaal toe te neem.

Toe Jantjies klaar gehelp is by die hospitaal, het sy haar dogter gebel om te sê hulle kan haar kom haal.

"Sy het nog gesê hulle het haar iets gegee vir haar maag en die naarheid. Ek het gedink sy sal okay wees omdat sy gehelp is,” sê sy verslae.

MÁS HISTORIAS DE Die Son

Die Son

Dís wat jy nou by SOF kan verwag

DIE Suidoosterfees 2026 skep van gister tot 3 Mei in Kaapstad 'n veilige hawe waar kuns, kultuur en gerief saamvloei.

time to read

1 mins

April 30, 2026

Die Son

PMC en CDR wéér saam innie kooi

DIE People's Movement for Change (PMC) en die Concerned Drakenstein Residents (CDR) het aangekondig dat hulle in die komende munisipale verkiesing gaan saamwerk.

time to read

1 min

April 30, 2026

Die Son

Die Son

'UNDERS RULE IS GLAD NIE GOED VIR SOKKER'

WANNEER Riedewaan Anthony, grootbaas van Hanover Park FC, praat, moet daar geluister word, want hy is sonder twyfel een van die mees gerespekteerde sokkeradministrateurs in plaaslike sokker.

time to read

2 mins

April 30, 2026

Die Son

Die Son

FAMILIE IS STUKKEND

Matriekleerder sak oppad skool toe ineen, sterf

time to read

2 mins

April 30, 2026

Die Son

Die Son

DIS ALL SYSTEMS GO VIR DIE COKE CUP

DIE eerste prelim-ronde van die gewilde Coke Cup vind dié naweek op verskeie velde in die Skiereiland plaas.

time to read

1 mins

April 30, 2026

Die Son

PA ROU NOG, TOE IS DOGTER OOK OORLEDE

'N PA het 'n dubbele slag beleef toe die polisie hom die hartseernuus kom meedeel het dat sy dogter doodgery is.

time to read

1 mins

April 30, 2026

Die Son

Die Son

KAVALIERS MOET NOU DIEP DELF

SWD Arende in beter posisie om te qualify

time to read

2 mins

April 30, 2026

Die Son

Die Son

GIRL WAT DOOD IS, GLO GEREELD GESLAAN

'N PA van twee (33) het gister in die Oudtshoorn-landdroshof verskyn op aanklag van moord op die ma van sy kinders.

time to read

2 mins

April 30, 2026

Die Son

EERS NAAR. TOÉ PYN, TOÉ DOOD

DIE dogter van Jennifer Jantjies (57) sukkel nog om tot verhaal te kom ná haar ma se skielike dood.

time to read

2 mins

April 30, 2026

Die Son

Die Son

STEPH 'HOORT' OPPIE PLANKE

Nooit gedink sy sou selfs radio love

time to read

2 mins

April 30, 2026

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size