EENHEID IS NODIG
Die Son
|September 11, 2025
Cricket Boland se nuwe president maak geen promises
CECIL Fillies het sy nuwe termyn as president van Cricket Boland met 'n nugter maar doelgerigte benadering begin.
Hy maak dit duidelik dat hy nie groot beloftes of dra-matiese veranderinge aan die orde gaan maak nie. Sy prioriteit is eenvoudig die versterking van die ontwikkelingspyplyn vir jong talent.
Vir hom is dit die fonda-ment waarop Boland nie net mededingend op die veld kan bly nie, maar ook sy status as 'n presterende unie kan uitbou.
Fillies, 'n boorling van Robertson, dra sy eie lewensfilosofie van harde werk en gemeenskapsbetrokkenheid die krieketwêreld in. As amptenaar in die toerisme-afdeling van die Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit is praktiese leierskap en verantwoordelikheid deel van sy daaglikse werklikheid – vaardighede wat hy nou in diens van die sport gebruik.
Sy verhouding met plaaslike krieket strek oor baie jare. Hy dien nie net as voorsitter van die Langeberg Sportraad nie, maar ook as leier van die Robertson Krieketklub, waar hy hand aan hand saam met spelers en ondersteuners gewerk het.
Esta historia es de la edición September 11, 2025 de Die Son.
Suscríbete a Magzter GOLD para acceder a miles de historias premium seleccionadas y a más de 9000 revistas y periódicos.
¿Ya eres suscriptor? Iniciar sesión
MÁS HISTORIAS DE Die Son
Die Son
DAM EIS 'N TIENJARIGE
DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.
3 mins
December 18, 2025
Die Son
Man is al keelvol van teistering
'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom
Trént laat rek.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
JUNIOR HET SY KIDS BESKERM
JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!
O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?
2 mins
December 18, 2025
Die Son
'EK IS HIER NET DEUR GENADE'
Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE
DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY
SON KOLLIG OP DERDE LIGA
2 mins
December 18, 2025
Die Son
DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT
DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
MI Cape Town SA20-titel defence begin
ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.
1 min
December 18, 2025
Listen
Translate
Change font size

