CITY HANG GLO SLANGE MET HUISE
Die Son
|September 04, 2025
DIE DA-beheerde Stad Kaapstad en die WesKaapse regering is gekap vir sy versuim om bekostigbare behuising na die Kaapse middestad te bring.
-
Brett Herron, die Goodparty se leier in die provinsiale parlement en die party se sekretaris-generaal, sê beloftes oor sulke projekte word nou al twee jaar gemaak.
"Die DA is al 20 jaar in die regering in Kaapstad en 16 jaar in die Wes-Kaap. In daardie tyd is nie 'n enkele bekostigbare behuisingseenheid in die binnestad gebou nie.
"Maar ten minste is 20 beloofde terreine aangekondig en her-aangekondig vir behuising," het Herron gesê,
Hy het voorbeelde genoem van behuisingsprojekte in die middestad wat vroeër aangekondig is, waarvan dadels gekom het.
"In 2010 het die WesKaapse regering 'n prospektus gepubliseer van ses provinsialeregeringsdistrikte wat hulle beskikbaar sou stel vir ontwikkeling, insluitend bekostigbare behuising. Nie een hiervan is ontwikkel nie.
"In 2017 het die Stad Kaapstad 'n prospektus uitgereik wat 11 terreine in staatsbesit vir bekostigbare, sosiale en oorgangsbehuising geidentifiseer het. Slegs een terrein is ontwikkel."
Herron was 'n DA-raadslid tot 2018 toe hy, asook die destydse mayor en nou Good-partyleier, Patricia de Lille, in Oktober 2018 uit die raad en die DA bedank het.
Herron, De Lille en ander verskeie voormalige DAraadslede wat getrou aan De Lille is, het toe later die Good-party gestig.
Esta historia es de la edición September 04, 2025 de Die Son.
Suscríbete a Magzter GOLD para acceder a miles de historias premium seleccionadas y a más de 9000 revistas y periódicos.
¿Ya eres suscriptor? Iniciar sesión
MÁS HISTORIAS DE Die Son
Die Son
DAM EIS 'N TIENJARIGE
DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.
3 mins
December 18, 2025
Die Son
Man is al keelvol van teistering
'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom
Trént laat rek.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
JUNIOR HET SY KIDS BESKERM
JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!
O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?
2 mins
December 18, 2025
Die Son
'EK IS HIER NET DEUR GENADE'
Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE
DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY
SON KOLLIG OP DERDE LIGA
2 mins
December 18, 2025
Die Son
DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT
DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
MI Cape Town SA20-titel defence begin
ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.
1 min
December 18, 2025
Listen
Translate
Change font size

