Intentar ORO - Gratis

HOSPITAAL LOS GLO LAP IN JONG MA

Die Son

|

August 21, 2025

WAT veronderstel was om die gelukkigste dag van haar lewe te wees, het vir Chesney Benjamin (27) van Kuilsrivier in 'n nagmerrie ontaard wat byna haar en haar pasgebore baba se lewe geëis het.

- KHIRSTEN BOOYS

HOSPITAAL LOS GLO LAP IN JONG MA

Wat Benjamin nie geweet het nie, is dat daar 'n lap in haar geplaas is om die bloeding ná haar bevalling te stop. Niemand het haar egter oor die lappie ingelig of dat dit die volgende dag verwyder moes word nie.

Benjamin het op 31 Julie aan haar eerste kind (natuurlik) die lewe geskenk by die Karl Bremer-hospitaal nadat sy vanaf die Elsiesrivier-daghospitaal oorgeplaas is omdat haar baba in distress was en sy hartklop gedaal het.

“Die dag toe ek geboorte skenk, was alles deurmekaar. Die verpleegsters het nie geweet of hulle kom of gaan nie,” vertel Benjamin.

'n Male nurse was volgens haar uiters onprofessioneel.

“Jy kom nou eers hier aan, ek het al twee uur vir jou gewag,” het hy glo gesê terwyl sy in intense pyn was en op die ambulans gewag het.

MÁS HISTORIAS DE Die Son

Die Son

Die Son

DAM EIS 'N TIENJARIGE

DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.

time to read

3 mins

December 18, 2025

Die Son

Man is al keelvol van teistering

'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom

Trént laat rek.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

JUNIOR HET SY KIDS BESKERM

JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!

O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

'EK IS HIER NET DEUR GENADE'

Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE

DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY

SON KOLLIG OP DERDE LIGA

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT

DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

MI Cape Town SA20-titel defence begin

ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.

time to read

1 min

December 18, 2025

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size