Facebook Pixel MEISIES 'RULE' PLAIN | Die Son - newspaper - Lee esta historia en Magzter.com

Intentar ORO - Gratis

MEISIES 'RULE' PLAIN

Die Son

|

August 14, 2025

REËN en gure weer kon nie die naweek keer dat die eerste Theron Properties Football Festival vir meisies (onder 12 en onder 16) in Strandfontein suksesvol afgehandel word nie.

- SPORTREDAKSIE

En hoewel dinge nie altyd volgens plan verloop het nie, was die hooforganiseerder, Anthea Vember, tevrede met hoe sake op die twee dae verloop het.

"Ons doel was om seker te maak dat ons oor die twee dae 'n festival vir die jong meisies aanbied wat hulle ten volle kon geniet. Hulle moes weet dat dié dae aan hulle behoort," het Vember gesê.

"Ek dink ons het goed daarin geslaag," het sy byvoeg.

Die eerste dag is deur swaar reën kortgeknip, maar die spanne was die volgende dag terug om hulle programme te voltooi.

Gilbert Kruger, die president van die LFA Mitchells Plain, wat die toernooi aangebied het, het gesê hy is ook tevrede met wat hy die naweek gesien het.

MÁS HISTORIAS DE Die Son

Die Son

Dís wat jy nou by SOF kan verwag

DIE Suidoosterfees 2026 skep van gister tot 3 Mei in Kaapstad 'n veilige hawe waar kuns, kultuur en gerief saamvloei.

time to read

1 mins

April 30, 2026

Die Son

PMC en CDR wéér saam innie kooi

DIE People's Movement for Change (PMC) en die Concerned Drakenstein Residents (CDR) het aangekondig dat hulle in die komende munisipale verkiesing gaan saamwerk.

time to read

1 min

April 30, 2026

Die Son

Die Son

'UNDERS RULE IS GLAD NIE GOED VIR SOKKER'

WANNEER Riedewaan Anthony, grootbaas van Hanover Park FC, praat, moet daar geluister word, want hy is sonder twyfel een van die mees gerespekteerde sokkeradministrateurs in plaaslike sokker.

time to read

2 mins

April 30, 2026

Die Son

Die Son

FAMILIE IS STUKKEND

Matriekleerder sak oppad skool toe ineen, sterf

time to read

2 mins

April 30, 2026

Die Son

Die Son

DIS ALL SYSTEMS GO VIR DIE COKE CUP

DIE eerste prelim-ronde van die gewilde Coke Cup vind dié naweek op verskeie velde in die Skiereiland plaas.

time to read

1 mins

April 30, 2026

Die Son

PA ROU NOG, TOE IS DOGTER OOK OORLEDE

'N PA het 'n dubbele slag beleef toe die polisie hom die hartseernuus kom meedeel het dat sy dogter doodgery is.

time to read

1 mins

April 30, 2026

Die Son

Die Son

KAVALIERS MOET NOU DIEP DELF

SWD Arende in beter posisie om te qualify

time to read

2 mins

April 30, 2026

Die Son

Die Son

GIRL WAT DOOD IS, GLO GEREELD GESLAAN

'N PA van twee (33) het gister in die Oudtshoorn-landdroshof verskyn op aanklag van moord op die ma van sy kinders.

time to read

2 mins

April 30, 2026

Die Son

EERS NAAR. TOÉ PYN, TOÉ DOOD

DIE dogter van Jennifer Jantjies (57) sukkel nog om tot verhaal te kom ná haar ma se skielike dood.

time to read

2 mins

April 30, 2026

Die Son

Die Son

STEPH 'HOORT' OPPIE PLANKE

Nooit gedink sy sou selfs radio love

time to read

2 mins

April 30, 2026

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size