Intentar ORO - Gratis

VLEISMASJIEN EIS REGTERHAND

Die Son

|

July 24, 2025

Een oomblik nog besig om skoon te maak, toe voel hy iets soos skok

VLEISMASJIEN EIS REGTERHAND

GOUDA. - 'n Man is sy regterhand kwyt nadat dit in 'n vleismasjien beland het.

Die tragiese voorval waarin John Manko (44) sy hand by Tomis Abattoir verloor het, het Saterdag omstreeks 17:00 plaasgevind, terwyl hy besig was om vleis in die masjien te meng.

Volgens 'n ooggetuie, wat verkies om anoniem te bly, het hy gesien hoe Manko met die masjien werk.

Die next moment het hy net 'n harde gil gehoor en bloed sien spat. Manko het op die vloer neergeval en bloed het uit sy voorarm geloop, terwyl hy op die vloer gelê, en geruk het.

"Die sweet het hom afgetap," vertel 'n getuie.

Die ooggetuie sê hy het gesien dat Manko se hand af is, en dís toe hy begin panic het.

Manko het self die masjien gestop en sy hand uit die masjien gehaal, en dit eenkant neergesit.

Ander werkers wat die gille gehoor het, het om Manko saamgedrom.

MÁS HISTORIAS DE Die Son

Die Son

Die Son

DAM EIS 'N TIENJARIGE

DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.

time to read

3 mins

December 18, 2025

Die Son

Man is al keelvol van teistering

'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom

Trént laat rek.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

JUNIOR HET SY KIDS BESKERM

JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!

O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

'EK IS HIER NET DEUR GENADE'

Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE

DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY

SON KOLLIG OP DERDE LIGA

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT

DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

MI Cape Town SA20-titel defence begin

ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.

time to read

1 min

December 18, 2025

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size