Intentar ORO - Gratis
DIÉ PA SOEK NET JUSTICE
Die Son
|July 24, 2025
DIE aksies van 'n roekelose taxibestuurder het die lewe van die enigste dogter van Charles Smith (54) van Uitsig geëis. En nou soek dié pa geregtigheid, want tot op hede is niemand gearresteer vir sy dogter se dood nie.
Solange van der Spuy (14) is op 4 Julie dood nadat sy op 30 Junie by 'n voetoorgang glo deur 'n taxi-driver omgestamp is. Die 14-jarige meisie is die afgelope Saterdag begrawe.
Haar hartseer daddy soek net geregtigheid en kan nie verstaan dat die taxi driver nog nie in hegtenis geneem is nie. Ook is hy ongelukkig oor die manier hoe die polisie die saak hanteer en geen antwoorde kan verskaf nie.
Volgens Smith was sy dogter en 'n vriend op pad huis toe van Clarke Estate af ten tyde van die grusame ongeluk. Sy was glo by 'n voetoorgang en die robots was groen vir pedestrians en rooi vir die voertuie.
Hy vertel: "Al die voertuie het stilgehou en gewag vir voetgangers om die pad oor te steek. 'n Taxibestuurder het teen die geel lyn langs die karre verbygesteek en my dogter tromp-op omgestamp.
Agtervolg
Esta historia es de la edición July 24, 2025 de Die Son.
Suscríbete a Magzter GOLD para acceder a miles de historias premium seleccionadas y a más de 9000 revistas y periódicos.
¿Ya eres suscriptor? Iniciar sesión
MÁS HISTORIAS DE Die Son
Die Son
DAM EIS 'N TIENJARIGE
DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.
3 mins
December 18, 2025
Die Son
Man is al keelvol van teistering
'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom
Trént laat rek.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
JUNIOR HET SY KIDS BESKERM
JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!
O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?
2 mins
December 18, 2025
Die Son
'EK IS HIER NET DEUR GENADE'
Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE
DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY
SON KOLLIG OP DERDE LIGA
2 mins
December 18, 2025
Die Son
DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT
DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
MI Cape Town SA20-titel defence begin
ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.
1 min
December 18, 2025
Listen
Translate
Change font size
