Intentar ORO - Gratis
8 KEER GESTEEK EN HY SURVIVE
Die Son
|July 17, 2025
DIE slagoffer van 'n mesaanval verlede maand het uiteindelik sy stilswye verbreek.
-
Zain Pandey (47) van Wynberg was betrokke in 'n road rage-voorval in Maitland terwyl hy op pad was om sy dogter by die kollege te gaan haal.
Die voorval het ongeveer 15:30 op die besige hoek van Canonen Voortrekkerweg plaasgevind toe 'n taxi driver uit sy voertuig gespring en hom gekonfronteer het.
Die betrokke taxi driver, Mthuthuzeli Sikhwela, het hom Maandag aan die polisie oorgegee en het gister in die Kaapse landdroshof verskyn.
Die 28-jarige Sikhwela se saak van poging tot moord is tot Vrydag 25 Julie uitgestel vir borgtog-inligting en hy bly in aanhouding.
Pandey het gesê: “Hy (Sikhwela) het 'n bietjie terrible gery. En daar is woorde heen en weer geslinger, en toe ry hy voor my in.
“Hy het uit sy voertuig geklim en ek het ook uitgeklim.
“Dis nie asof hy my uit die kar uitgesleep het soos op social media gesê is nie.
“Die rede hoekom ek nou besluit om te praat, is die bewering wat hy gemaak het dat ek het hom 'n rassistiese woord toegesnou – dit het nooit gebeur nie.
Esta historia es de la edición July 17, 2025 de Die Son.
Suscríbete a Magzter GOLD para acceder a miles de historias premium seleccionadas y a más de 9000 revistas y periódicos.
¿Ya eres suscriptor? Iniciar sesión
MÁS HISTORIAS DE Die Son
Die Son
DAM EIS 'N TIENJARIGE
DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.
3 mins
December 18, 2025
Die Son
Man is al keelvol van teistering
'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom
Trént laat rek.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
JUNIOR HET SY KIDS BESKERM
JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!
O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?
2 mins
December 18, 2025
Die Son
'EK IS HIER NET DEUR GENADE'
Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE
DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY
SON KOLLIG OP DERDE LIGA
2 mins
December 18, 2025
Die Son
DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT
DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
MI Cape Town SA20-titel defence begin
ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.
1 min
December 18, 2025
Listen
Translate
Change font size
