Intentar ORO - Gratis

WONDE WORD NOU 'WEER OOPGERUK'

Die Son

|

June 05, 2025

GATVOL en de moer in vir die regstelsel wat lyk asof dit meer die beskuldigde beskerm as die families van die slagoffers.

WONDE WORD NOU 'WEER OOPGERUK'

Dis hoe die families van die omstrede undertaker Petrus Booysen se slagoffers voel.

Die begrafnisondernemer wat daarvan aangekla word dat hy verassingsertifikate vervals en die dooies as armlastiges begrawe het pleks van hulle te veras, kan glo eersdaags as 'n vry man buite loop indien die staat nie sy ondersoek binnekort voltooi nie.

Booysen, wat na bewering 'n klomp mense bedrieg het, het op 27 Mei in die Kuilsrivier-landdroshof verskyn, waar familielede van die oorledenes in afgryse gelaat is toe hulle hoor dat sy borgtog na 'n waarskuwing verander is en sy borgtoggeld aan hom terugbetaal is.

Die saak is tot 11 Junie uitgestel vir nader ondersoek.

Die oponthoud is glo sodat 'n hofbevel bekragtig moet word en die slagoffers se oorskotte opgegrawe kan en DNS-toetse gedoen word om die identiteite daarvan te bepaal.

MÁS HISTORIAS DE Die Son

Die Son

Die Son

DAM EIS 'N TIENJARIGE

DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.

time to read

3 mins

December 18, 2025

Die Son

Man is al keelvol van teistering

'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom

Trént laat rek.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

JUNIOR HET SY KIDS BESKERM

JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!

O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

'EK IS HIER NET DEUR GENADE'

Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE

DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY

SON KOLLIG OP DERDE LIGA

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT

DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

MI Cape Town SA20-titel defence begin

ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.

time to read

1 min

December 18, 2025

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size