Intentar ORO - Gratis
Sosiale krieket sorg vir groot opwinding
Brits Pos
|May 23, 2025
Die Impala Mooiplaas Boerewors sosiale-krieketliga 2024/25, wat reeds in September 2024 begin het, het Maandag, 19 Mei op 'n hoë noot geëindig toe die twee top spanne, Farm Boys en Incredibles in die finaal kragte gemeet het.
-
Die wedstryd het op Brits Krieketklub se veld plaasgevind en die Farm Boys is ingestuur om 'n telling op te sit wat verdedig moet word. Die manne het die telbord behoorlik aan die gang gehou met uitstekende kolfwerk van Ian Voges met 32 lopies van 23 balle, Ettiene Voges 24 lopies van 33 balle, Marco Viviers 31 lopies van 10 balle, DP Bierman met 20 lopies van 20 balle en Henro Badenhorst 21 lopies van 13 balle. Die Farm Boys teken 'n telling van 189/3 lopies na 20 boulbeurte aan. Dié telling is dan ook die
Esta historia es de la edición May 23, 2025 de Brits Pos.
Suscríbete a Magzter GOLD para acceder a miles de historias premium seleccionadas y a más de 9000 revistas y periódicos.
¿Ya eres suscriptor? Iniciar sesión
MÁS HISTORIAS DE Brits Pos
Brits Pos
'n Groot boom van Noordwes-koerantgroep val
Dit is met leedwese dat ons met lesers van die Rustenburg Herald, wat ook in Brits versprei, deel dat die nuusredakteur van die Rustenburg Herald, Waldie Volschenk, Maandag, 22 Desember 2025 weens hartversaking dood is.
1 min
January 16, 2026
Brits Pos
Help find missing mother and child
The police in Hebron request the community's assistance in locating a 23-year-old mother, Sthembinkosi Mashaba and her 2-year-old son, Promise Muchini.
1 min
December 19, 2025
Brits Pos
'n Hemelse skouspel
Sondag, 7 September om 19:53 is dié bloedmaan, 'n seldsame totale maansverduistering, deur Pierre Vee op film verewig.
1 min
September 12, 2025
Brits Pos
Feedback on payment at local waste disposal sites
After a notice was posted that payments should be made by users for waste disposal recently, Brits Pos contacted Tumelo Tshabalala, spokesperson for Madibeng Local Municipality.
1 min
July 11, 2025
Brits Pos
Trump tariffs: Ramaphosa and the ANC-led government failed South Africa
AfriForum holds President Cyril Ramaphosa and his ANC-led government directly responsible for die 30% tariff that US President Donald Trump announced on Monday on imports from South Africa.
2 mins
July 11, 2025
Brits Pos
Brits-rolbalbane ‘n miernes van bedrywigheid
Brits Rolbalklub was die naweek gasheer van een van die provinsiale rondtes van die Perfect Delivery Gauteng-opetoernooi.
1 min
July 11, 2025
Brits Pos
HEMS staan talle beseerdes op ongelukstonele by
Saterdag, 5 Julie was daar 'n ongeluk in Brits tussen 'n taxi en 'n bakkie, waarna die taxi deur 'n muur gebars het. Leandré Spies, woordvoerder van HEMS rapporteer dat niemand ernstig in die ongeluk beseer is nie.
1 min
July 11, 2025
Brits Pos
Secure Legacy nou ook in Brits
Hein Klokow (LLB CERT.TAX), eienaar van Secure Legacy, en sy vrou, Christene, 'n finansiële adviseur, het onlangs na Brits verhuis en gaan hul professionele ervaring en kennis van boedelbeplanning ook in Brits, Hartbeespoort en omliggende areas kom deel.
1 min
July 11, 2025
Brits Pos
Ruiters op galop tydens SANESA
BRITS POS - BRITS - Laerskool Brits se ruiters en hulle perde het met groot welslae aan die South African National Equestrian Schools Association (SANESA) se tweede en derde kwalifiserende rondtes deelgeneem en uitstekende prestasies behaal.
1 min
June 27, 2025
Brits Pos
Twelve SANDF members arrested for murder
Twelve SANDF members were arrested for the killing of Hawks member, Lieutenant Colonel Ngwako Frans Mathipa on, 6 August 2023 while driving on the N1 highway near the Hammanskraal off-ramp.
1 min
June 27, 2025
Listen
Translate
Change font size

