Versuchen GOLD - Frei
Sosiale krieket sorg vir groot opwinding
Brits Pos
|May 23, 2025
Die Impala Mooiplaas Boerewors sosiale-krieketliga 2024/25, wat reeds in September 2024 begin het, het Maandag, 19 Mei op 'n hoë noot geëindig toe die twee top spanne, Farm Boys en Incredibles in die finaal kragte gemeet het.
-
Die wedstryd het op Brits Krieketklub se veld plaasgevind en die Farm Boys is ingestuur om 'n telling op te sit wat verdedig moet word. Die manne het die telbord behoorlik aan die gang gehou met uitstekende kolfwerk van Ian Voges met 32 lopies van 23 balle, Ettiene Voges 24 lopies van 33 balle, Marco Viviers 31 lopies van 10 balle, DP Bierman met 20 lopies van 20 balle en Henro Badenhorst 21 lopies van 13 balle. Die Farm Boys teken 'n telling van 189/3 lopies na 20 boulbeurte aan. Dié telling is dan ook die
Diese Geschichte stammt aus der May 23, 2025-Ausgabe von Brits Pos.
Abonnieren Sie Magzter GOLD, um auf Tausende kuratierter Premium-Geschichten und über 9.000 Zeitschriften und Zeitungen zuzugreifen.
Sie sind bereits Abonnent? Anmelden
WEITERE GESCHICHTEN VON Brits Pos
Brits Pos
OPERATION SHANELA 2 In North West 675 suspects arrested
Shanela 2's weekly Operations yielded significant successes, with police arresting numerous suspects for a wide range of criminal offences.
1 min
June 12, 2026
Brits Pos
Xena het 'n neus vir misdadigers
Die twee-jarige Belgian Malinois, Xena, is nie sommer net enige hond nie, sy is Secra Sekuriteitsmaatskappy in Brits se eerste K9-sekuriteitshond én sy is baie lief daarvoor om haar neus in booswigte se doen en late te druk.
1 min
June 12, 2026
Brits Pos
HEBRON Suspect arrested for double murder
The collaborative efforts of members from various specialised units, whose diligent investigation led to the arrest of a suspect in connection with a double murder case linked to two missing persons reported at Hebron.
1 min
June 12, 2026
Brits Pos
VLU-vroue deel hul vaardighede
As 'n faset van die Vroue Landbou-unie Britstak se betrokkenheid in die gemeenskap, spits dié tak se lede hulle daarop toe om jongmense in die gemeenskap, tydens die tak se jaarlikse Jeugdae, aktief betrokke te kry en hulle kosbare vaardighede te leer.
1 min
June 12, 2026
Brits Pos
Trio arrested for pointing of firearm, common assault and armed robbery
Three male suspects were arrested for pointing of firearm, common assault and armed robbery after information received was operationalised on Tuesday, 26 May 2026, in Jericho.
1 min
June 05, 2026
Brits Pos
GERHARD VIVIERS Herinneringe steeds soet
Die geliefde sportkommentator, Gerhard Viviers van weleer, sou verlede Saterdag, 23 Mei sy honderste verjaardag herdenk het.
1 min
May 29, 2026
Brits Pos
Veels geluk!
Sandstone Sorgsentrum, net buite Brits, se bestuur en personeel wens graag vir Rina Burger, hartlik met haar 89ste verjaardag geluk.
1 min
May 29, 2026
Brits Pos
BRITS VROUE LANDBOU-UNIE
Altyd interessant en baie leersaam
1 mins
May 29, 2026
Brits Pos
Henog is 'n yster!
BRITS POS - BRITS - Henog Swanepoel (14) gee nuwe betekenis aan die woorde \"niks is onmoontlik nie,\" want om as gestremde, 'n leerling in 'n normale skoolomgewing te wees, vat baie meer as net moed, dit spreek van deursettingsvermoë en dryfkrag om sukses te behaal.
2 mins
May 15, 2026
Brits Pos
Diere sterf wreed in onwettige strikke
BRITS POS - BRITS - Wildstroping bly een van die wreedste misdade teen ons natuur.
1 min
May 15, 2026
Listen
Translate
Change font size

