Try GOLD - Free
Stilbaai GPF hou afsluitingsfunksie
Suid-Kaap Forum
|Suid-Kaap Forum
Die Gemeenskaps-polisiëringsforum (GPF) van Stilbaai het Saterdagmiddag, 8 November, 'n afsluiting vir die Stilbaai-buurtwag gehou.
Ralph Visagie van Hessequa-wetstoepassing oorhandig glimbaadjies vir die koördineerders aan Alison Bryant. Foto: Johan Victor
(Johan Victor)
Nadat Alison Bryant, voorsitter van die Stilbaai GPF, almal verwelkom het, het sy kapt. Johan van Tonder, bevelvoerder van Stilbaai-polisie, aan die woord gestel en hy het begin deur te sê dat hierdie afsluiting 'n klein blyk van waardering is vir die groot werk wat die buurtwag doen.
Hy sê dat sy kollegas van ander polisiestasies nie kan verstaan dat Stilbaai se misdaad so laag is nie, maar dit is net te danke aan die buurtwag wat die oë en ore van die polisie is.
This story is from the Suid-Kaap Forum edition of Suid-Kaap Forum.
Subscribe to Magzter GOLD to access thousands of curated premium stories, and 10,000+ magazines and newspapers.
Already a subscriber? Sign In
MORE STORIES FROM Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Inverroche ploeg terug in Tuin-Op-Die-Brak
Die werkers van Inverroche, wêreldbekende vervaardiger van uitstaande jenewer by Stilbaai, het Tuin-Op-Die-Brak onlangs besoek om meer te wete te kom van fynbos.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Drinkwaterkrisis in Witsand
WITSAND - Skok en groot kommer heers onder inwoners nadat onafhanklike watermonsters ernstige bakteriële besoedeling in plaaslike drinkwater bevestig het.
2 mins
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Evergreens stuur Heibi stert tussen die bene huis toe
GEORGE - Evergreens-rugbyklub, verdedigende kampioene moes Saterdag alles op sy tuisveld uithaal, om verlede seisoen se naaswenners, Heibi, naelskraap met die stert tussen die bene huis toe te stuur.
2 mins
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Seagulls se diepte beïndruk
Seagulls het Saterdag 18 April behoorlik op die Graveyard in Melkhoutfontein baljaar en al drie Riversdal se spanne met die kous oor die kop huis toe gestuur.
1 mins
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Riversdal Blues val kort teen sterk Bridgton
Riversdal Blues het die afgelope naweek op hul tuisveld by die Riverville-stadion teen Bridgton-rugbyklub van Oudtshoorn kragte gemeet, maar moes in al drie wedstryde die knie buig.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Kairos Senior Sekondêr vier 32ste verjaarsdag
Kairos Senior Sekondêr het Vrydag 17 April hul 32ste bestaansjaar gevier.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Vryetuiniers vereer met sertifikate en diplomas
Die Vryetuiniers van Riversdal het onlangs rede gehad om fees te vier toe hulle tydens 'n spesiale geleentheid met sertifikate en diplomas vereer is.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Servamus Eiendomme Splinternuwe kantore in Stilbaai
STILBAAI - Gerhardt Oosthuizen, prinsipaal van Servamus Eiendomme, het Donderdag 2 April hul splinternuwe kantore in die Plattebosch-sentrum aan 'n klompie uitgelese gaste bekendgestel.
1 mins
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Langeberg-atlete blink uit by Twee Oseane
Atlete van die Langebergatletiekklub het onlangs sterk vertonings gelewer tydens die gewilde Twee Oseanemarathon in Kaapstad.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Stilbaai-rolbalklub troef Helderberg
Helderberg-rolbalklub het Saterdag 18 April met ses spanne 'n vriendskaplike toernooi teen Stilbaai-rolbalklub gespeel.
1 min
Suid-Kaap Forum
Listen
Translate
Change font size

