Try GOLD - Free

Oudewerfskloof wen spogtoekenning

Suid-Kaap Forum

|

Suid-Kaap Forum

Oudewerfskloof, 'n spog olyfplaas langs die Goukourivier buite Stilbaai, se Picual Medium is een van die top-10 Extra Virgin-olyfolies in die land vir 2025.

- Johan Victor

Oudewerfskloof wen spogtoekenning

Die werkers spog in die stoor voor die groot tenks met olyfolie. LINKS: Die Absa Toptien-trofee vir 2025 en 'n bottel Picual olyfolie.

(Foto's: Johan Victor)

Tydens 'n glansgeleentheid vroeër vanjaar by Mynhardt's Kitchen in die Paarl is die Absa Top 10-olyfolies aangewys.

Oudewerfskloof met sy Picual Medium het weereens bewys dat Stilbaai se olyfolie nie 'n tree hoef terug te staan vir enige ander olyfolies in die land nie.

Hulle is dan ook die eerste olyfplaas in die land wat Picual aangeplant het. Dit is dan ook die derde keer wat hulle in die toptien is nadat hulle dit in 2022 en 2024 ook vermag het.

MORE STORIES FROM Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Heerlike braai vir Huis Stilbaai

Die Vriende en Familiekomitee van Huis Stilbaai het Dinsdag 11 November, onder leiding van die nimlike Hennie Slabbert, hulle jaarlikse braai vir die inwoners gehou.

time to read

1 mins

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Voornemende Bulle berei voor

'n Hoogtepunt op Hoër Landbouskool Oakdale se jaarlikse kalender is die gewilde kondisioneringsdag vir voornemende gr. 8-leerders en vanjaar was geen uitsondering nie.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Poppiedag in Stilbaai herdenk

Die Militêre Veterane-vereniging van Stilbaai het Sondag 9 November kruise gelê ter nagedagtenis aan al die soldate wat in die twee wêreldoorloë, en alle oorloë daarna, gesterf het.

time to read

1 mins

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Kairos eer sy bestes

Kairos Senior Sekondêr het op 18 Oktober sy 31ste Erkenningsaand in die skoolsaal gevier, bygewoon deur leerders, ouers, personeel, voormalige opvoeders en gemeenskapsleiers.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Legendariese fluitjieblaser, Max Baise se lewe gevier

Met die skielike heengaan van die legendariese fluitjieblaser, oom Max Baise (93), het nie net Riversdal nie, maar die hele land een van sy groot rugby-ikone verloor.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Heidelberg- polisie blink uit in Wes-Kaap

Die plaaslike polisiediens onder leiding van kapt. Mervyn Zana, waarnemende stasiekommissaris, is onlangs onder een van die bes presterende polisiesentrums in die streek asook oor die Wes-Kaap aangewys.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Blues vier hoogtepunte vir 2025

RIVERSDAL - Riversdal Blues het op Vrydag 7 November hul jaareindfunksie, waar spelers, bestuur en ondersteuners saam die suksesvolle seisoen gevier het, met groot geesdrif gehou.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Chas Everitt Suid-Kaap vier 'n dekade van sukses

Chas Everitt Suid-Kaap het in die laaste 10 jaar meer vermag as wat baie ander eiendomsmaatskappye nie in 'n leeftyd kan doen nie.

time to read

1 mins

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Berties vier suksesvolle bronklasspele

STILBAAI - Laerskool Bertie Barnard se Hartliefklas het Donderdag 6 November die bronklasspele vir vier besoekende skole uit die onderwysdistrik aangebied.

time to read

1 mins

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Klassieke Morgans steel harte in Stilbaai

Tydens die 2025-toer was die groep Maandag 10 November in Stilbaai en hulle het die Blombos Museum van Argeologie besoek waar Sanet van Deventer hulle meer vertel het van Stilbaai se oerverlede.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size