Slangrivier: 160 diere in 3 dae gesteriliseer
Suid-Kaap Forum
|Suid-Kaap Forum
In net drie dae is 160 diere in Slangrivier gesteriliseer - 'n ongelooflike prestasie wat maande se beplanning, harde werk en gemeenskapsamewerking geverg het.
Die inisiatief is deur Community Animal Rescue Society (CARS) onder leiding van Sandra Lotz en Elschen Wentzel aangepak. Die twee het vir weke lank in erge hitte deur die strate van Slangrivier gestap, van huis tot huis gegaan om inwoners op te voed oor die belangrikheid van diereversorging en sterilisasie. “Ons het op skokkende gevalle van verwaarlosing afgekom - honde wat agtergelaat is nadat eienaars verhuis het. Dit breek jou hart,” vertel Lotz.
This story is from the Suid-Kaap Forum edition of Suid-Kaap Forum.
Subscribe to Magzter GOLD to access thousands of curated premium stories, and 10,000+ magazines and newspapers.
Already a subscriber? Sign In
MORE STORIES FROM Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Albertinia-span mik vir Trans Agulhas-glorie
HESSEQUA - Wanneer 'n mens met kragbootveterane Johann Lodewyks en sy spanmaat, Sebastian Kotzé, gesels, raak dit vinnig duidelik dat kragbootwedrenne vir hulle nie bloot 'n sport is nie, maar 'n leefstyl en 'n ingesteldheid.
2 mins
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Bewaringstrust takel erf 657 se indringers
Die Stilbaai-bewaringstrust het Saterdag 13 Desember opgeruk na erf 657, die groen gebied tussen die gholfbaan en Jongensfonteinpad.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Patatgate van toeka se tyd
Daar is soveel staaltjies uit Stilbaai se verre verlede en gelukkig het mense soos Barbara de Jager in haar boek Stilbaai - joernaal heelwat daarvan opgeneem.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Pirates stoomroller oor Heidelberg United
Heidelberg United-krieketklub kon weereens Saterdag nie die mas in hul vyfde en laaste SWDK Garden Route Badgers Promosieligawedstryd vir die jaar opkom teen Pirates United-krieketklub hier op Loeriepark nie.
2 mins
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Wildstroping is 'n werklikheid
Die Wildlife Crime Information Network (WCIN) in samewerking met Wild Rescue NPO het Saterdag 6 Desember 'n antistropingstrop-stap en praatjie in Stilbaai aangebied.
2 mins
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Inwoners bestook polisie met klippe
Clive Pretorius
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Hessequa verwelkom besoekers
Vanaf bladsy 1 by strande en riviere.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
A season of new beginnings at Cango
Births, rescues and rehabilitation efforts have brought renewed life and purpose to the Cango Wildlife Ranch this festive season, with a recent baby boom serving as a heartwarming reminder that the true spirit of the holidays lies in new beginnings.
2 mins
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Art4All lok talle
Die Art4All-kunsuitstalling het ses uiteenlopende kunstenaars bymekaar gebring vir 'n uitstalling wat jy nie durf misloop nie.
1 mins
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Stilbaai-Wes-parkrun is vet pret
Met die vakansiegangers wat besig is om Stilbaai in te stroom groei die aantal deelnemers aan die parkrun ook drasties.
1 mins
Suid-Kaap Forum
Listen
Translate
Change font size

