Try GOLD - Free
Rugbyskouspel dié Saterdag op Outeniquapark verwag
Suid-Kaap Forum
|Suid-Kaap Forum
Daar is min sportgebeurtenisse wat die koors so hoog opjaag soos 'n klubrugbyeindstryd in die SWD. En Saterdag gaan dinge geensins verander wanneer die twee gróót eindstryde in die SWD-rugbyunie se Superliga Top 8-kompetisie en dié om die Uitdaagbeker op Outeniquapark beslis word nie.
Aptekers en ander verskaffers van kalmeermiddels sal die naweek bontstaan voordat die twee knypkeel-eindstryde begin. Veral verskaffers, wat ook iets aanbied waarmee beskadigde senuwees gedokter kan word, gaan nie 'n ledige oomblik in hul werksomgewing gegun word nie. Silver Stars en Harlequins pak mekaar om die wenner van die Uitdaagbeker te bepaal en dié skermutseling begin om 15:00. Dan volg die "oorlog" wanneer die Superliga se twee grootste kanonne, Evergreens en Heidelberg, hul eerste skote om 16:30 gaan afvuur.
Die trane gaan rol. Dis nie altemit nie, wat ook al die uitslag van dié twee eindstryde gaan oplewer.
This story is from the Suid-Kaap Forum edition of Suid-Kaap Forum.
Subscribe to Magzter GOLD to access thousands of curated premium stories, and 10,000+ magazines and newspapers.
Already a subscriber? Sign In
MORE STORIES FROM Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Heibi stel nuwe afrigterspan aan
HEIDELBERG - Heidelberg-rugbyklub het Vrydag 26 Desember, hul nuwe afrigters en spanbestuurders aangekondig.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Spitbraai vir Huis Stilbaai
STILBAAI - Vir die laaste klompie jare gee 'n weldoener-egpaar van Stilbaai 'n spitbraai vir al die inwoners en personeel van Huis Stilbaai.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
NSRI-wedloop lok 1 200 deelnemers
Die Nasionale Seereddingsinstituut van Suid-Afrika (NSRI) se 10 kmen 5 km-wedlope het Woensdag 31 Desember in Stilbaai plaasgevind en daar was omtrent 1 200 deelnemers.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Stilbaai Touchies steeds gewild
Georganiseerde raakrugby op die strand het ontstaan toe Rob Louw, vurige Springbokflank van weleer, en 'n paar vriende in 1978 'n klompie manne bymekaar gekry het om informeel teen mekaar te speel.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Alles dryf op rivier
Enigiets wat kan dryf was Saterdagmiddag, 27 Desember, op die Goukourivier by Stilbaai en dit was 'n see van kleur toe honderde deelnemers vir Stilbaai-roeiklub se waterkaskenades opgedaag het.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Gedeelte van erf 657 per veiling verkoop
Die verkoop van 'n 3,3 hektaar gedeelte van erf 657 in Stilbaai het by wyse van 'n openbare veiling op Dinsdag 23 Desember plaasgevind.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Stilbaai-bewaringstrust gee terugvoer
Die Stilbaai-bewaringstrust het op 18 Desember hul algemene jaarvergadering in die historiese skoolgebou by die Palinggat gehou.
2 mins
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Bertie Barnard se kleurkaskenades was hope pret
STILBAAI - Laerskool Bertie Barnard het op Vrydag 19 Desember hul jaarlikse kleurkaskenades as 'n fondsinsameling met hope pret vir die skool aangebied.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Dr. Begemann roep halt
STILBAAI - Na baie jare se onbaatsugtige diens het dr.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Zana span die seile by Heidelberg-rugbyklub
Die langverwagte algemene jaarvergadering (AJV) van dié dorp se spogproduk, Heidelberg-rugbyklub, oftewel Heibi soos die klub alombekend staan, het onlangs in die Duivenhoks-gemeenskapsaal plaasgevind.
1 min
Suid-Kaap Forum
Listen
Translate
Change font size
