Facebook Pixel Goukourivier word skoongemaak | Suid-Kaap Forum - newspaper - Read this story on Magzter.com

Try GOLD - Free

Goukourivier word skoongemaak

Suid-Kaap Forum

|

Suid-Kaap Forum

Internasionale Rivierskoonmaakdag is Woensdag 17 September by die Goukourivier in Stilbaai gevier.

- Johan Victor

Die opkoms was goed en 25 vrywilligers het by die pier in Versfeldstraat opgedaag om binne twee ure 37 sakke rommel op die oewer van die Goukourivier op te tel. Daar was selfs 'n platskermtelevisiestel en 'n halwe stofsuier tussen die rommel. Dit is mense soos hierdie wat met 'n glimlag twee ure opoffer om te verseker dat daardie 37 sakke rommel nie in die see beland

MORE STORIES FROM Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Quinn die laerskoolentrepreneur

Die 10-jarige Quinn Barnes se groot droom is om eendag 'n vlieënier te word, maar intussen het hy as 'n sakeman van formaat ontpop.

time to read

1 mins

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Langenhoven-atlete mik hoog by SA's

Drie talentvolle atlete van Hoërskool Langenhoven is gekies om aan die gesogte SA Skole-atletiekkampioenskappe deel te neem, wat van 29 April tot 2 Mei by die Pilditch-stadion in Pretoria aangebied word.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Gastronomie die tema van Stilbaai VLV-vergadering

STILBAAI - Die leefstylportfolio van Stilbaai VLV was verantwoordelik vir hulle April-vergadering, en hulle het gesorg vir 'n heerlike samekoms.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Pikkewouter hou potjiekoskompetisie

Pikkewouter-kleuterskool se jaarlikse potjiekoskompetisie op Saterdag 25 April het in perfekte weer plaasgevind.

time to read

2 mins

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Kleuter sterf op toneel

'n Donker wolk van hartseer hang oor die gemeenskap ná die tragiese dood van die tweejarige Nazeem van Wyk in 'n ongeluk buite Slangrivier en die afsterwe van Jason Adams (21), wat Woensdagmiddag 29 April omstreeks 14:30 sy stryd om lewe verloor het nadat hy ernstige kopbeserings in die ongeluk opgedoen het.

time to read

1 mins

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Witsand-water veilig, sê munisipaliteit

Ná dae se kommer en teenstrydige berigte oor moontlike waterbesoedeling, het die Hessequa-munisipaliteit sy inwoners gerusgestel dat Witsand se drinkwater veilig is vir menslike gebruik, volgens amptelike en geverifieerde toetsresultate.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Hessequa vier kreatiewe herwinning in styl

RIVERSDAL - Mode, kreatiwiteit en omgewingsbewustheid het op 16 April by die burgersentrum in Riversdal saamgesmelt tydens 'n kleurvolle \"Recycle Fashion Show\" wat in samewerking met plaaslike skole deur die Hessequa-munisipaliteit aangebied is.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Dank aan die Groei-span

Ons wil graag deur u koerant ons opregte dank en waardering uitspreek teenoor die hulpvaardige en ywerige Groei-span van die plaaslike Groei-kwekery wat ons as Riversdallers bygestaan het.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Freedom Day Fun Walk lok groot deelname

Die jaarlikse Freedom Day Family Fun Walk het weer groot belangstelling gelok toe oud en jonk op Vryheidsdag, 27 April, by die Riverville-stadion byeengekom het vir 'n dag van fiksheid en pret.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Langenhoven open nuwe Astro-veld met groot sportnaweek

Hoërskool Langenhoven gaan die naweek van 8 en 9 Mei geskiedenis maak wanneer hy sy eerste amptelike sportwedstryde op sy splinternuwe Astro-hokkieveld aanbied.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size