Go Unlimited with Magzter GOLD

Go Unlimited with Magzter GOLD

Get unlimited access to 10,000+ magazines, newspapers and Premium stories for just

$149.99
 
$74.99/Year

Try GOLD - Free

Polisie lig wagtende inwoners in oor misdaadpatrone

Suid-Kaap Forum

|

Suid-Kaap Forum

Adjudant-offisier Hans Busch van die Riversdal-polisie het Dinsdagoggend, 15 Julie, spontaan die geleentheid benut om met sowat 60 inwoners by die Thusong-sentrum te gesels, terwyl hulle op die departement van binnelandse sake gewag het.

- Ben Snyman

Polisie lig wagtende inwoners in oor misdaadpatrone

Volgens Busch het hy op die ingewing van die oomblik besluit om die wagtyd sinvol aan te wend en inwoners in te lig oor misdaadneigings in sektor 1, wat die gebiede Môrestond, Aloeridge, Riverville, Panorama Uitbreiding, Beverly Hills en Melrose Place insluit.

MORE STORIES FROM Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

'Olie vir jou Lamp 2': Van Facebook-groep tot boek

'n Vierde boek het pas uit die pen van Emsie Martin, skrywer en teksredakteur van George, verskyn.

time to read

1 mins

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Andru inspireer ander met sy fietstoer

Hoër Landbouskool Oakdale se leerders het Saterdag 17 Januarie vir Andru van Zyl verwelkom toe hy by die skool aangedoen het as deel van sy, My Ride of Hope for the CHOC Cows-fietstoer.

time to read

1 mins

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Spanning, sport en vriendskap by rolbaldag

HEIDELBERG - Heidelbergrolbalklub was op Saterdag 10 Januarie die gasheer van vanjaar se opedagtoernooi.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Stilbaai se eerste busdiens

STILBAAI -In toeka se tyd, toe Stilbaai nog regtig stil was, het Riversdallers die Desembervakansie in Stilbaai deurgebring.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Twee nuwe onderwysers vir Melkhoutfontein Primêr

STILBAAI - Melkhoutfontein spog vanjaar met twee nuwe onderwysers.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Kry 'n huis vir hierdie diertjies

Help ons om 'n permanente huis vir hierdie diere te vind deur die Community Animal Rescue Society (Cars) te kontak.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Heidelberg veg vir oorlewing

Heidelberg United-krieketklub, wat een van sy swakste seisoene in die klub se trotse geskiedenis beleef, bevind hom komende Saterdag in 'n bittere stryd om oorlewing in die SWDK Garden Route Badgers-promosieligawedstryd weg teen Ladismith-krieketklub.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Stilbaai-jukskeilaer hou ore dag

Die Stilbaai-jukskeilaer het Saterdag 19 Januarie hulle ope dag aangebied en vyf klubs het meegeding.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Rooispan se gees en prestasies kroon Oakdale se kleureatletiek

Die kleureatletiek van Hoër Landbouskool Oakdale, wat op Maandag 19 Januarie plaasgevind het, was 'n dag vol geesdrif, spangees en indrukwekkende atletiekprestasies.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Graad R-klasse bars vanjaar uit hulle nate

Die graad R-klasse van Laerskool Bertie Barnard en Melkhoutfontein Primêr is 'n miernes van bedrywighede.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size