Heidelberg-polisie hou imbizo met waardevolle gesprekke
Suid-Kaap Forum
|July 04, 2025
Die Duivenhoks-gemeenskapsaal het Donderdag 19 Junie die verhoog gebied vir 'n belangrike imbizo (inligtingsvergadering) wat deur die plaaslike Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) en die Gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) aangebied is. Hoewel slegs sowat 20 inwoners op die koue wintersaand opgedaag het, het die byeenkoms waardevolle gesprekke en betrokkenheid gelewer.
Kaptein Mervyn Zana, waarnemende stasiekommissaris en hoofspreker van die aand, het die vergadering geopen en almal verwelkom, ten spyte daarvan dat hy met verlof was. Sy eerlike terugvoer en bereidwilligheid om vrae te beantwoord, is waardeer. Hy is bygestaan deur 'n span senior beamptes insluitend kapt. Noxolo Mbiya, kapt. Blackie Swart (Vispol-bestuurder), ao. Esmerelda Lutz, sers. Marthinus Geldenhuys en konst. Keeno Fredericks, wat ook as programdirekteur opgetree het. Die vergadering het belangrike kwessies aan die lig gebring, onder meer die toenam
This story is from the July 04, 2025 edition of Suid-Kaap Forum.
Subscribe to Magzter GOLD to access thousands of curated premium stories, and 10,000+ magazines and newspapers.
Already a subscriber? Sign In
MORE STORIES FROM Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Albertinia-span mik vir Trans Agulhas-glorie
HESSEQUA - Wanneer 'n mens met kragbootveterane Johann Lodewyks en sy spanmaat, Sebastian Kotzé, gesels, raak dit vinnig duidelik dat kragbootwedrenne vir hulle nie bloot 'n sport is nie, maar 'n leefstyl en 'n ingesteldheid.
2 mins
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Bewaringstrust takel erf 657 se indringers
Die Stilbaai-bewaringstrust het Saterdag 13 Desember opgeruk na erf 657, die groen gebied tussen die gholfbaan en Jongensfonteinpad.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Patatgate van toeka se tyd
Daar is soveel staaltjies uit Stilbaai se verre verlede en gelukkig het mense soos Barbara de Jager in haar boek Stilbaai - joernaal heelwat daarvan opgeneem.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Pirates stoomroller oor Heidelberg United
Heidelberg United-krieketklub kon weereens Saterdag nie die mas in hul vyfde en laaste SWDK Garden Route Badgers Promosieligawedstryd vir die jaar opkom teen Pirates United-krieketklub hier op Loeriepark nie.
2 mins
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Wildstroping is 'n werklikheid
Die Wildlife Crime Information Network (WCIN) in samewerking met Wild Rescue NPO het Saterdag 6 Desember 'n antistropingstrop-stap en praatjie in Stilbaai aangebied.
2 mins
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Inwoners bestook polisie met klippe
Clive Pretorius
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Hessequa verwelkom besoekers
Vanaf bladsy 1 by strande en riviere.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
A season of new beginnings at Cango
Births, rescues and rehabilitation efforts have brought renewed life and purpose to the Cango Wildlife Ranch this festive season, with a recent baby boom serving as a heartwarming reminder that the true spirit of the holidays lies in new beginnings.
2 mins
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Art4All lok talle
Die Art4All-kunsuitstalling het ses uiteenlopende kunstenaars bymekaar gebring vir 'n uitstalling wat jy nie durf misloop nie.
1 mins
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Stilbaai-Wes-parkrun is vet pret
Met die vakansiegangers wat besig is om Stilbaai in te stroom groei die aantal deelnemers aan die parkrun ook drasties.
1 mins
Suid-Kaap Forum
Listen
Translate
Change font size

