Go Unlimited with Magzter GOLD

Go Unlimited with Magzter GOLD

Get unlimited access to 10,000+ magazines, newspapers and Premium stories for just

$149.99
 
$74.99/Year
The Perfect Holiday Gift Gift Now

PASTOOR PLEIT SKULDIG

Suid-Kaap Forum

|

July 04, 2025

RIVERSDAL - Riversdal-pastoor, Christo Crafford, het Maandag 30 Junie in die hof tydens 'n pleiten vonnisooreenkoms skuldig gepleit op aanklagte van seksuele aanranding en seksuele aanvoring van 'n minderjarige. Dié saak het oor 'n tydperk van meer as vier jaar in die hof voortgesleep. Die klaagster, nou 20 jaar oud, was tydens die misdrywe 16 jaar oud.

- Ben Snyman

Vonnis en voorwaardes

Vir seksuele aanranding is Crafford gevonnis tot vyf jaar gevangenisstraf, opgeskort vir vyf jaar, met die voorwaarde dat hy nie weer in stryd met die wet optree nie. Boonop is hy tot drie jaar korrektiewe toesig gevonnis en moet hy R50 000 aan die klaagster betaal.

Op die klag van seksuele aanvoring (sexual grooming) is hy 'n verdere 18 maande tronkstraf, opgeskort vir drie jaar, opgelê.

MORE STORIES FROM Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Albertinia-span mik vir Trans Agulhas-glorie

HESSEQUA - Wanneer 'n mens met kragbootveterane Johann Lodewyks en sy spanmaat, Sebastian Kotzé, gesels, raak dit vinnig duidelik dat kragbootwedrenne vir hulle nie bloot 'n sport is nie, maar 'n leefstyl en 'n ingesteldheid.

time to read

2 mins

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Bewaringstrust takel erf 657 se indringers

Die Stilbaai-bewaringstrust het Saterdag 13 Desember opgeruk na erf 657, die groen gebied tussen die gholfbaan en Jongensfonteinpad.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Patatgate van toeka se tyd

Daar is soveel staaltjies uit Stilbaai se verre verlede en gelukkig het mense soos Barbara de Jager in haar boek Stilbaai - joernaal heelwat daarvan opgeneem.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Pirates stoomroller oor Heidelberg United

Heidelberg United-krieketklub kon weereens Saterdag nie die mas in hul vyfde en laaste SWDK Garden Route Badgers Promosieligawedstryd vir die jaar opkom teen Pirates United-krieketklub hier op Loeriepark nie.

time to read

2 mins

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Wildstroping is 'n werklikheid

Die Wildlife Crime Information Network (WCIN) in samewerking met Wild Rescue NPO het Saterdag 6 Desember 'n antistropingstrop-stap en praatjie in Stilbaai aangebied.

time to read

2 mins

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Inwoners bestook polisie met klippe

Clive Pretorius

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Hessequa verwelkom besoekers

Vanaf bladsy 1 by strande en riviere.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

A season of new beginnings at Cango

Births, rescues and rehabilitation efforts have brought renewed life and purpose to the Cango Wildlife Ranch this festive season, with a recent baby boom serving as a heartwarming reminder that the true spirit of the holidays lies in new beginnings.

time to read

2 mins

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Art4All lok talle

Die Art4All-kunsuitstalling het ses uiteenlopende kunstenaars bymekaar gebring vir 'n uitstalling wat jy nie durf misloop nie.

time to read

1 mins

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Stilbaai-Wes-parkrun is vet pret

Met die vakansiegangers wat besig is om Stilbaai in te stroom groei die aantal deelnemers aan die parkrun ook drasties.

time to read

1 mins

Suid-Kaap Forum

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size

Holiday offer front
Holiday offer back