Try GOLD - Free
'n Lewe vol liefde: Petro Grobler se nalatenskap leef voort
Polokwane Observer
|April 24, 2025
Dit gebeur dikwels dat iemand se dood só onwerklik voel dat die skok eers later insink. Dié gedagtes van 'dit kan nie wees nie', het ook deur Petro Grobler (55) se geliefdes se koppe gemaal toe hulle van haar afsterwe verneem het.
Petro is op 8 April tragies in 'n motorbotsing op die N1 net buite die stad oorlede. Haar suster, Beatrice de Villiers, het vroegoggend hul ander suster, Santie Barnard, gekontak en gevra dat sy na dié ongelukstoneel ry omdat hulle nie vir Petro in die hande kon kry nie. Daar was 'n vermoede dat sy in een van die betrokke voertuie kon wees.
"Op pad daarheen het ek nie vir een oomblik gedink sy is oorlede nie, maar ek het geweet dit is haar voertuig wat betrokke was," vertel Santie. "By die toneel kon ek aanvanklik nie met sekerheid sê dis haar motor nie. Die polisie het net bevestig dat die bestuurder 'n vrou was, maar wou nie hê ek moes gaan kyk nie, omdat ek nie ondersteuning op die toneel gehad het nie."
Kort daarna het haar swaer, Pieter de Villiers, by die toneel opgedaag. Ná 'n rukkie is hulle toegelaat om te gaan kyk, waar dit vir hulle duidelik geword het dat dit wel Petro was wat in die botsing betrokke was.
"Daar word vermoed dat sy op slag dood is weens 'n nekbesering en 'n baie harde slag op haar bors," vertel Santie.
This story is from the April 24, 2025 edition of Polokwane Observer.
Subscribe to Magzter GOLD to access thousands of curated premium stories, and 10,000+ magazines and newspapers.
Already a subscriber? Sign In
MORE STORIES FROM Polokwane Observer
Polokwane Observer
'n Oggend van bederf vir vroue, motorwagte
Enige vrou hou daarvan om bederf te word - of dit nou 'n handen voetbehandeling, haarbehandeling of 'n lekker lyfroom is, sulke behandelings is dikwels duur.
1 min
February 19, 2026
Polokwane Observer
More VIP blue light vehicles
A deployment of 12 rotational provincial traffic officers to escort the Premier, Dr Phophi Ramathuba has sparked concern over unpaid overtime, budget transparency and whether the arrangement aligns with national VIP protection protocols.
2 mins
February 19, 2026
Polokwane Observer
Parties streamline structures
Political activity is intensifying across all levels as parties strengthen leadership structures in preparation for the upcoming local government elections, the date which is yet to be determined.
1 mins
February 19, 2026
Polokwane Observer
TYPES OF SEIZURES AND WHAT YOU SHOULD DO:
· Generalised absence seizures: The person looks blank and stares with blinking or slight twitching.
1 min
February 19, 2026
Polokwane Observer
Bowls club hosts money-raiser day
It was a hive of activity at the Polokwane Bowls Club on Saturday as they hosted a corporate money-raiser.
1 min
February 19, 2026
Polokwane Observer
Haar Huckleberry 'n viervoetige maat én hulp duisend
Vir sommige mense is 'n hond net 'n troeteldier.
1 mins
February 19, 2026
Polokwane Observer
Seizures: When to seek help
\"Having a seizure does not necessarily mean you have epilepsy.
1 mins
February 19, 2026
Polokwane Observer
Spirituality in Flight: Making Human Rights a Living Experience
Human rights are the foundation of a just and peaceful world.
2 mins
February 19, 2026
Polokwane Observer
Epilepsy: Navigating school, work and life
Speaking to Polokwane Observer, neurosurgeon Dr Sizwe Mbili at Netcare Pholoso says epilepsy can be a challenge, especially in school and the workplace.
1 mins
February 19, 2026
Polokwane Observer
Flood relief efforts flow to affected families in Limpopo
The Maseke Tribal House in Phalaborwa was the setting for a heartwarming food handover ceremony as the Limpopo Gambling Board, the Department of Economic Development, Environment and Tourism (Ledet), and Meropa Casino and Entertainment World joined forces to support families affected by recent floods.
1 min
February 19, 2026
Listen
Translate
Change font size

