Try GOLD - Free
Inwonerspetisie oor kliniekdienste
George Herald
|George Herald
Meer as 'n dekade nadat die gemeenskap van Pacaltsdorp gehoor het dat hul kliniek opgegradeer gaan word, is daar steeds geen duidelike tydraamwerk vir die uitbreiding nie.
Die vraghouers is vir tydelike gebruik. Foto: Alida de Beer
(Alida de Beer)
Raadslid Marchell Kleynhans van die Patriotiese Alliansie het op Maandag 23 Februarie 'n versoekskrif met 1 500 handtekeninge aan Liza le Roux, die distriksdirekteur van gesondheidsdienste vir die Tuinroete en Sentraal-Karoo (Wes-Kaapse departement van gesondheid en welstand) oorhandig.
Daarin vra inwoners onmiddellike ingryping en 'n duidelike tydlyn vir opgradering van die kliniek, of die bou van 'n nuwe fasiliteit. Hulle vra ook vir meer personeel en 'n daghospitaal.
This story is from the George Herald edition of George Herald.
Subscribe to Magzter GOLD to access thousands of curated premium stories, and 10,000+ magazines and newspapers.
Already a subscriber? Sign In
MORE STORIES FROM George Herald
George Herald
Smith Power brings world-class turf solutions to George
Smith Power Equipment, a trusted and established name in South Africa's agriculture and turf equipment industry for over 30 years, is proud to announce the grand opening of its new branch in George.
1 mins
George Herald
George Herald
KI-karikature groot pret, MAAR ...
Die eerste nuwe kunsmatige intelligensie (KI) tendens vir 2026 is sekerlik die prettige karikatuurprentjies wat skielik wyd en syd versprei word.
2 mins
George Herald
George Herald
Grootbrak-leeskring hou eerste byeenkoms van 2026
By die onlangse byeenkoms van die Grootbrak-leeskring het die skrywer Julio Agrella, 'n inwoner van die Tuinroete, oor vier van sy boeke uitgewei.
1 min
George Herald
George Herald
Eden Camerata reg vir multi- media-produksies en konserte
Die kamerkoor Eden Camerata, onder leiding van dr.
1 min
George Herald
George Herald
Great start for Badgers in one-day cup
The Garden Route Badgers started their Cricket SA One-day Cup campaign on a high last weekend with a seven-wicket victory against the Northern Cape Heat in Oudtshoorn.
1 min
George Herald
George Herald
Ashwin Willemse bring inspirasie na George-skole
Die Ebrahim Patel-gemeenskapsbekertoernooi se opbouprogram vir 2026 kry hierdie week momentum wanneer die voormalige Springbok en wêreldbekerwenner, Ashwin Willemse, twee rugbyklinieke in George aanbied.
1 min
George Herald
George Herald
Heidedal blink in nuwe rugbytruie
Heidedal Primêr het onlangs, danksy die ruim borgskap van Daisy Business Solutions, met groot dankbaarheid hul nuwe rugbyuitrustings vir die 2026-seisoen bekendgestel.
1 min
George Herald
George Herald
Jong atlete laat die rekords spat
Talle rekords het tydens die afgelope George-streekbyeenkoms gespat toe hoër-skoolatlete van regoor George mekaar die stryd aangesê het.
1 mins
George Herald
George Herald
George Post Office neglected but operational
The neglected state of the George Post Office building in York Street is a sad sight, but the branch is still operational despite uncertainty over the future of the South African Post Office (Sapo).
1 min
George Herald
George Herald
No major events for Rosemoor track
January demonstrate the facility's functionality and demand,\" Edwards said.
1 mins
George Herald
Listen
Translate
Change font size

