Try GOLD - Free

Prosedure maak meer orgaanskenkings moontlik

George Herald

|

December 11, 2025

'n Nuwe prosedure wat dit moontlik maak om 'n nier oor te plant waar die skenker se bloedgroep onversoenbaar is met dié van die ontvanger, het vir Alred du Plessis van George 'n nuwe lewe moontlik gemaak.

- Alida de Beer

Du Plessis (43) het eindstadium nierversaking gehad en sou moontlik vir jare vir 'n nier moes wag, maar danksy die nuwe prosedure kon hy sy swaer, Henro Nel, se een nier op 18 November in 'n oorplantingsoperasie in die Universiteit Kaapstad Privaat Hospitaal ontvang. Du Plessis se bloedgroep is O-positief en Nel is A-positief.

Du Plessis se dokter, Alda Vermeulen, 'n nefroloog en hoof van die kliniese eenheid by Interne Medisyne by die George-hospitaal, sê die gemiddelde wagtyd vir 'n nier is vyf tot tien jaar, want die pasiënt moet gewoonlik wag dat 'n geskikte skenker sterf. Hulle probeer dus lewende skenkers vir pasiënte vind. Die kanse is beter om 'n geskikte skenker te vind deur die gebruik van 'n spesiale filter (genoem Glycosorb-filter of immuno-absorbsiekolom) wat bloedgroepteenliggaampies verwyder.

Spesiale immuno-onderdrukkende protokol en nuwe tegnologie

MORE STORIES FROM George Herald

George Herald

Dinamiet-meisies skitter in Oudtshoorn

Die 340-meisiestoutrekspan van George het hul staal gewys en 'n uitstekende tweede plek uit vyf spanne tydens die Wesbank-naweek in Oudtshoorn behaal.

time to read

1 min

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Evergreens wys talent

\"Ek is tevrede met die spelers se vertoning in Saterdagaand se wedstryd teen die gedugte Bolandse klubkampioenspan, Villagers Worcester.

time to read

2 mins

February 12, 2026

George Herald

What school didn't mean to teach me

When I chose my subjects, I thought I was choosing a future.

time to read

1 mins

February 12, 2026

George Herald

Oakdale - enige seun se droom

Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal is bekend vir die waardevolle insette wat hierdie tradisieryke hoërskool oor die periode van vyf jaar in die lewens van leerders belê.

time to read

2 mins

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Van tronkvoëls tot stasiekatte:

Pacs-polisie se beskermengel

time to read

2 mins

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Hoërskool Outeniqua blink uit by Solidariteit-toekenningsaand

Hoërskool Outeniqua het by Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) se toekenningsaand op Vrydag 6 Februarie uitgeblink as die enigste skool uit die Eden en Sentraal-Karoo wat erkenning vir akademiese prestasies ontvang het.

time to read

1 min

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Crusaders verloor taai geveg

As twee swaargewigte mekaar in 'n bokskryt aandurf, gaan die bloed spat.

time to read

1 mins

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Dias Museum celebrates 37 years

On Friday 6 February, the Bartolomeu Dias Museum hosted its annual celebration of is official opening 37 years ago.

time to read

1 min

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Potgieter stel boek bekend

Dr.

time to read

1 min

February 12, 2026

George Herald

Excellence, legacy and inspiration at Eden Sport Awards

In a deeply moving moment at the Eden Sport Awards, on what would have been his 47th birthday, the late rugby player, Bevin Fortuin, was awarded a certificate for the Eden Sport Council's Honour Roll.

time to read

2 mins

February 12, 2026

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size