Facebook Pixel Plaasdiere moet weg uit woonbuurt | George Herald - newspaper - Read this story on Magzter.com
Go Unlimited with Magzter GOLD

Go Unlimited with Magzter GOLD

Get unlimited access to 10,000+ magazines, newspapers and Premium stories for just

$149.99
 
$74.99/Year

Try GOLD - Free

Plaasdiere moet weg uit woonbuurt

George Herald

|

December 04, 2025

'n Groepie kleinboere wat in Loeriesingel op die rand van die New Dawnpark-woonbuurt in Pacaltsdorp vee aanhou, moet al hulle vee verwyder in opdrag van die George-munisipaliteit.

- Alida de Beer

Dit volg nadat 'n buurman, Michael Kerspuy, George Herald genader het ná verskeie onsuksesvolle probeerslae om die munisipaliteit se wetstoepassingsafdeling sover te kry om gehoor aan sy klagte oor die plaasdiere te gee. Die hokke waar hulle aangehou word, is 'n klipgooi van Kerspuy se agterdeur af.

Die munisipaliteit het ondersoek ingestel in reaksie op 'n navraag van die koerant. Debra Sauer, die munisipale kommunikasiebeampte, het verlede week gesê 'n grondgebruikaansoek deur 'n groep applikante op die betrokke grond is hangende, maar dit is vir 'n groenteboerdery en nie vir die aanhou van plaasdiere nie.

MORE STORIES FROM George Herald

George Herald

George Herald

International teen pianist to play in George

The George Music Society invites all music lovers to its first concert for 2026.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

High court rules against ANC with costs

The Western Cape High Court has ruled against the ANC in a case involving political campaign material, ordering the party to pay the George Municipality's legal costs.

time to read

1 mins

George Herald

George Herald

Glenwood House celebrates 20 years

This year, Glenwood House proudly celebrates 20 years of heart, heritage and excellence in education.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

Low scores in SWD premier league

Die verdedigende kampioene, Union Stars I, het 'n nederlaag van 80 lopies gely in verlede naweek se SWD Premierliga-kompetisie teen hul Oudtshoorn-bure, die Harlequins Forces.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

George Herald

'No electricity increase without public input' - Mayor Johnson

No electricity tariff increases will be approved without a proper public participation process.

time to read

1 mins

George Herald

George Herald

George Herald

Elderly man robbed at ATM

A 77-year-old man was robbed at an Absa ATM at the Heather Park Shopping Centre at about 18:00 on Tuesday 10 February.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

George Herald

Vermeende kabeldief loop sy rieme styf

Twee mans in 'n wit Opel-motor is op Woensdag 4 Februarie in Pacaltsdorp deur munisipale wetstoepassers voorgekeer en gesteelde koperkabels is na bewering in die motor gevind.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

George Herald

Michael Lindt op 'Die Groot Ontbyt'

Aanhangers van die plaaslike sanger, Michael Lindt, kan op Maandag 23 Februarie op Die Groot Ontbyt-televisieprogram op kykNET inskakel.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

George Herald

Garden Route Badgers women stumble again

It was another tough weekend for the Garden Route Badgers women's team after they suffered defeats in both the Hollywoodbets Pro50 and Pro20 matches against the DP World Lions at the Dobsonville Oval in Johannesburg.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

Registrations now open for 2026 Nedbank Gravel Burn

Cycling enthusiasts may now register for the Nedbank Gravel Burn 2026, one of South Africa's most spectacular gravel riding adventures.

time to read

1 min

George Herald

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size