Try GOLD - Free
Sandra Prinsloo eregas by leeskring
George Herald
|George Herald
Haar benadering is dat vroue altyd, elke dag braaf moet wees. Vroue glip te maklik in 'n passiewe rol. Hulle moet weet wat die waarheid is en noem wat dit is. Te veel vroue wat verneder word, neig tot minderwaardigheid. Vroue moet nie skree nie, maar net hul stem dik maak.
-
Dit was onder meer die boodskap van die bekende Suid-Afrikaanse aktrise, Sandra Prinsloo, tydens haar besoek as eregas by die onlangse byeenkoms van Grootbrak Leeskring.
"Navorsing moet gedoen word oor die emosionele belewenisse van die karakter wat uitgebeeld word asook die binnewerke van die persoon aan wie gestalte gegee word."
Die gesprek met Prinsloo is gelei deur Sidney Gilroy, 'n bekende skrywer. Prinsloo het vertel dat sy op skool tot in haar matriekjaar ballet geneem het. Met geen agtergrond in toneelspeel nie, het sy by die Pretoriase Universiteit drama studeer, oudisies by Truk gedoen en betrokke geraak by toneelopvoerings, onder andere as Tiemie in
This story is from the George Herald edition of George Herald.
Subscribe to Magzter GOLD to access thousands of curated premium stories, and 10,000+ magazines and newspapers.
Already a subscriber? Sign In
MORE STORIES FROM George Herald
George Herald
Dinamiet-meisies skitter in Oudtshoorn
Die 340-meisiestoutrekspan van George het hul staal gewys en 'n uitstekende tweede plek uit vyf spanne tydens die Wesbank-naweek in Oudtshoorn behaal.
1 min
February 12, 2026
George Herald
Evergreens wys talent
\"Ek is tevrede met die spelers se vertoning in Saterdagaand se wedstryd teen die gedugte Bolandse klubkampioenspan, Villagers Worcester.
2 mins
February 12, 2026
George Herald
What school didn't mean to teach me
When I chose my subjects, I thought I was choosing a future.
1 mins
February 12, 2026
George Herald
Oakdale - enige seun se droom
Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal is bekend vir die waardevolle insette wat hierdie tradisieryke hoërskool oor die periode van vyf jaar in die lewens van leerders belê.
2 mins
February 12, 2026
George Herald
Van tronkvoëls tot stasiekatte:
Pacs-polisie se beskermengel
2 mins
February 12, 2026
George Herald
Hoërskool Outeniqua blink uit by Solidariteit-toekenningsaand
Hoërskool Outeniqua het by Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) se toekenningsaand op Vrydag 6 Februarie uitgeblink as die enigste skool uit die Eden en Sentraal-Karoo wat erkenning vir akademiese prestasies ontvang het.
1 min
February 12, 2026
George Herald
Crusaders verloor taai geveg
As twee swaargewigte mekaar in 'n bokskryt aandurf, gaan die bloed spat.
1 mins
February 12, 2026
George Herald
Dias Museum celebrates 37 years
On Friday 6 February, the Bartolomeu Dias Museum hosted its annual celebration of is official opening 37 years ago.
1 min
February 12, 2026
George Herald
Potgieter stel boek bekend
Dr.
1 min
February 12, 2026
George Herald
Excellence, legacy and inspiration at Eden Sport Awards
In a deeply moving moment at the Eden Sport Awards, on what would have been his 47th birthday, the late rugby player, Bevin Fortuin, was awarded a certificate for the Eden Sport Council's Honour Roll.
2 mins
February 12, 2026
Listen
Translate
Change font size
