Try GOLD - Free
Cansa Relay for Life 'n fees van hoop
George Herald
|George Herald
Pacaltsdorp het op 27 en 28 September geskiedenis gemaak toe die gemeenskap die eerste Cansa Relay for Life-geleentheid aangebied het. Die 24 uur-program was 'n fees van hoop, geloof en liefde, en honderde deelnemers en ondersteuners het saamgetrek.
-
Die aand is feestelik geopen met 'n optog waarin die internasionale atleet, Elroy Gelant, die vlam van hoop gedra het. Hy is begelei deur die Tribe X MCCen CC Riders MCC-motorfietsryers en die St. Albans-orkes. By sy aankoms op die sportveld het plaaslike kankeroorwinnaars en versorgers hom ingewag en saam met hom geloop om die vlam aan die Pacaltsdorp Kansa-ondersteuningsgroep te oorhandig. Hierdie vlam het die hele nag gebrand as simbool van volharding.
Kunstenaars en vertonings
'n Propvol vermaakprogram het gesorg vir geesdrif en samehorigheid. Plaaslike talent soos Miche Eksteen, Nicole Jansen, Carl Brink, John Haas, die St. Mary's-trompoppies, Rosemoor Primêr se dansgroep, asook geestelike dansers van die VGK en AGS Pacaltsdorp, het die skares vermaak.
Simboliese oomblikke
This story is from the George Herald edition of George Herald.
Subscribe to Magzter GOLD to access thousands of curated premium stories, and 10,000+ magazines and newspapers.
Already a subscriber? Sign In
MORE STORIES FROM George Herald
George Herald
Dinamiet-meisies skitter in Oudtshoorn
Die 340-meisiestoutrekspan van George het hul staal gewys en 'n uitstekende tweede plek uit vyf spanne tydens die Wesbank-naweek in Oudtshoorn behaal.
1 min
February 12, 2026
George Herald
Evergreens wys talent
\"Ek is tevrede met die spelers se vertoning in Saterdagaand se wedstryd teen die gedugte Bolandse klubkampioenspan, Villagers Worcester.
2 mins
February 12, 2026
George Herald
What school didn't mean to teach me
When I chose my subjects, I thought I was choosing a future.
1 mins
February 12, 2026
George Herald
Oakdale - enige seun se droom
Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal is bekend vir die waardevolle insette wat hierdie tradisieryke hoërskool oor die periode van vyf jaar in die lewens van leerders belê.
2 mins
February 12, 2026
George Herald
Van tronkvoëls tot stasiekatte:
Pacs-polisie se beskermengel
2 mins
February 12, 2026
George Herald
Hoërskool Outeniqua blink uit by Solidariteit-toekenningsaand
Hoërskool Outeniqua het by Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) se toekenningsaand op Vrydag 6 Februarie uitgeblink as die enigste skool uit die Eden en Sentraal-Karoo wat erkenning vir akademiese prestasies ontvang het.
1 min
February 12, 2026
George Herald
Crusaders verloor taai geveg
As twee swaargewigte mekaar in 'n bokskryt aandurf, gaan die bloed spat.
1 mins
February 12, 2026
George Herald
Dias Museum celebrates 37 years
On Friday 6 February, the Bartolomeu Dias Museum hosted its annual celebration of is official opening 37 years ago.
1 min
February 12, 2026
George Herald
Potgieter stel boek bekend
Dr.
1 min
February 12, 2026
George Herald
Excellence, legacy and inspiration at Eden Sport Awards
In a deeply moving moment at the Eden Sport Awards, on what would have been his 47th birthday, the late rugby player, Bevin Fortuin, was awarded a certificate for the Eden Sport Council's Honour Roll.
2 mins
February 12, 2026
Listen
Translate
Change font size
