Try GOLD - Free
Opening van nuwe tartanbaan laat vrae
George Herald
|George Herald
Die afgelope naweek is die nuwe tartanatletiekbaan in Rosemoor, George, amptelik in gebruik geneem.
Waar dit 'n feestelike hoogtepunt vir die plaaslike atletiek moes wees, het verskeie haakplekke egter veroorsaak dat die geleentheid nie heeltemal aan die verwagtinge voldoen het nie. Verskeie inwoners wat daar was, het hulle ongelukkigheid en teleurstelling uitgespreek oor die reëlings tekort geskiet het. Een het 'n brief aan George Herald gestuur waarin die persoon die byeenkoms beskryf as "totale chaos. As toeskouer het ek skaam gekry om so 'n byeenkoms in George te beleef".
Van die besware word in die berig uitgelig. George Herald het die brief aan die bestuur van ASWD voorgelê vir kommentaar, maar teen druktyd het ons nog nie hul antwoord(e) daarop ontvang nie.
This story is from the George Herald edition of George Herald.
Subscribe to Magzter GOLD to access thousands of curated premium stories, and 10,000+ magazines and newspapers.
Already a subscriber? Sign In
MORE STORIES FROM George Herald
George Herald
International teen pianist to play in George
The George Music Society invites all music lovers to its first concert for 2026.
1 min
George Herald
George Herald
High court rules against ANC with costs
The Western Cape High Court has ruled against the ANC in a case involving political campaign material, ordering the party to pay the George Municipality's legal costs.
1 mins
George Herald
George Herald
Glenwood House celebrates 20 years
This year, Glenwood House proudly celebrates 20 years of heart, heritage and excellence in education.
1 min
George Herald
George Herald
Low scores in SWD premier league
Die verdedigende kampioene, Union Stars I, het 'n nederlaag van 80 lopies gely in verlede naweek se SWD Premierliga-kompetisie teen hul Oudtshoorn-bure, die Harlequins Forces.
1 min
George Herald
George Herald
'No electricity increase without public input' - Mayor Johnson
No electricity tariff increases will be approved without a proper public participation process.
1 mins
George Herald
George Herald
Elderly man robbed at ATM
A 77-year-old man was robbed at an Absa ATM at the Heather Park Shopping Centre at about 18:00 on Tuesday 10 February.
1 min
George Herald
George Herald
Vermeende kabeldief loop sy rieme styf
Twee mans in 'n wit Opel-motor is op Woensdag 4 Februarie in Pacaltsdorp deur munisipale wetstoepassers voorgekeer en gesteelde koperkabels is na bewering in die motor gevind.
1 min
George Herald
George Herald
Michael Lindt op 'Die Groot Ontbyt'
Aanhangers van die plaaslike sanger, Michael Lindt, kan op Maandag 23 Februarie op Die Groot Ontbyt-televisieprogram op kykNET inskakel.
1 min
George Herald
George Herald
Garden Route Badgers women stumble again
It was another tough weekend for the Garden Route Badgers women's team after they suffered defeats in both the Hollywoodbets Pro50 and Pro20 matches against the DP World Lions at the Dobsonville Oval in Johannesburg.
1 min
George Herald
George Herald
Registrations now open for 2026 Nedbank Gravel Burn
Cycling enthusiasts may now register for the Nedbank Gravel Burn 2026, one of South Africa's most spectacular gravel riding adventures.
1 min
George Herald
Listen
Translate
Change font size

