Try GOLD - Free

Möller-sussies laat waai hare vir Kansa

George Herald

|

George Herald

Twee sussies van George, Leslie (14) en Mia Möller (11), het onlangs hul hare aan Kansa geskenk en só 'n kosbare bydrae gelewer vir mense wat teen kanker veg.

- Lizette da Silva

Möller-sussies laat waai hare vir Kansa

Die hare is verlede week by XC Hair deur Eunice Maarman afgesny. Vir Leslie was dit nie 'n nuwe ervaring nie aangesien sy reeds in 2021, kort na die dood van 'n goeie vriend van die familie, besluit het om haar hare te skenk.

Destyds het sy 30 cm geskenk. Hierdie keer is nóg 25 cm van haar pragtige lokke afgesny.

Kansa gebruik agt poniesterte om 'n pruik vir 'n kankerpasiënt te maak.

Vir Mia was dit die eerste keer, en sy het sommer 'n hele 30 cm laat afknip.

Die gebaar is vir die twee susters baie persoonlik en betekenisvol.

MORE STORIES FROM George Herald

George Herald

Dinamiet-meisies skitter in Oudtshoorn

Die 340-meisiestoutrekspan van George het hul staal gewys en 'n uitstekende tweede plek uit vyf spanne tydens die Wesbank-naweek in Oudtshoorn behaal.

time to read

1 min

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Evergreens wys talent

\"Ek is tevrede met die spelers se vertoning in Saterdagaand se wedstryd teen die gedugte Bolandse klubkampioenspan, Villagers Worcester.

time to read

2 mins

February 12, 2026

George Herald

What school didn't mean to teach me

When I chose my subjects, I thought I was choosing a future.

time to read

1 mins

February 12, 2026

George Herald

Oakdale - enige seun se droom

Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal is bekend vir die waardevolle insette wat hierdie tradisieryke hoërskool oor die periode van vyf jaar in die lewens van leerders belê.

time to read

2 mins

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Van tronkvoëls tot stasiekatte:

Pacs-polisie se beskermengel

time to read

2 mins

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Hoërskool Outeniqua blink uit by Solidariteit-toekenningsaand

Hoërskool Outeniqua het by Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) se toekenningsaand op Vrydag 6 Februarie uitgeblink as die enigste skool uit die Eden en Sentraal-Karoo wat erkenning vir akademiese prestasies ontvang het.

time to read

1 min

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Crusaders verloor taai geveg

As twee swaargewigte mekaar in 'n bokskryt aandurf, gaan die bloed spat.

time to read

1 mins

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Dias Museum celebrates 37 years

On Friday 6 February, the Bartolomeu Dias Museum hosted its annual celebration of is official opening 37 years ago.

time to read

1 min

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Potgieter stel boek bekend

Dr.

time to read

1 min

February 12, 2026

George Herald

Excellence, legacy and inspiration at Eden Sport Awards

In a deeply moving moment at the Eden Sport Awards, on what would have been his 47th birthday, the late rugby player, Bevin Fortuin, was awarded a certificate for the Eden Sport Council's Honour Roll.

time to read

2 mins

February 12, 2026

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size