Facebook Pixel Prestige-toekennings belig belangrike rol | George Herald - newspaper - Read this story on Magzter.com
Go Unlimited with Magzter GOLD

Go Unlimited with Magzter GOLD

Get unlimited access to 10,000+ magazines, newspapers and Premium stories for just

$149.99
 
$74.99/Year

Try GOLD - Free

Prestige-toekennings belig belangrike rol

George Herald

|

George Herald

Die belangrike rol van agriwerkers is in die kollig geplaas by die Tuinroete-streekgala van die Wes-Kaapse Prestige Agri-toekennings wat op Vrydag 8 Augustus by die Oppie Plaas-venue gehou is.

- Alida de Beer

Die gasspreker, dr. Jacques van Rooyen van die Universiteit van Pretoria se Veeartsenyfakulteit, het in sy toespraak die noodsaaklikheid van agriwerkers vir die landbou beklemtoon en gesê hulle deel in die bou van die toekoms van die sektor.

Van Rooyen het meer vertel van die Herding 4 Health-model wat sy breinkind is en wat in verskeie buurlande van Suid-Afrika geïmplementeer is om veeboere te leer hoe om gesonde kuddebestuur toe te pas. Die program is so suksesvol dat die Botswana-regering nou betrokke raak in pogings om dit verder uit te brei. Veewagters word opgelei om na boere se kuddes om te sien en risiko's rondom die kudde te bestuur. Die sukses wat behaal word danksy die toetrede van veewagters is 'n bewys van die onontbeerlike rol wat agriwerkers speel, het Van Rooyen gesê. 'n Opleidingsprogram is ook nou ontwikkel om spanleiers op te lei.

MORE STORIES FROM George Herald

George Herald

George Herald

Smith Power brings world-class turf solutions to George

Smith Power Equipment, a trusted and established name in South Africa's agriculture and turf equipment industry for over 30 years, is proud to announce the grand opening of its new branch in George.

time to read

1 mins

George Herald

George Herald

KI-karikature groot pret, MAAR ...

Die eerste nuwe kunsmatige intelligensie (KI) tendens vir 2026 is sekerlik die prettige karikatuurprentjies wat skielik wyd en syd versprei word.

time to read

2 mins

George Herald

George Herald

George Herald

Grootbrak-leeskring hou eerste byeenkoms van 2026

By die onlangse byeenkoms van die Grootbrak-leeskring het die skrywer Julio Agrella, 'n inwoner van die Tuinroete, oor vier van sy boeke uitgewei.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

George Herald

Eden Camerata reg vir multi- media-produksies en konserte

Die kamerkoor Eden Camerata, onder leiding van dr.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

Great start for Badgers in one-day cup

The Garden Route Badgers started their Cricket SA One-day Cup campaign on a high last weekend with a seven-wicket victory against the Northern Cape Heat in Oudtshoorn.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

Ashwin Willemse bring inspirasie na George-skole

Die Ebrahim Patel-gemeenskapsbekertoernooi se opbouprogram vir 2026 kry hierdie week momentum wanneer die voormalige Springbok en wêreldbekerwenner, Ashwin Willemse, twee rugbyklinieke in George aanbied.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

George Herald

Heidedal blink in nuwe rugbytruie

Heidedal Primêr het onlangs, danksy die ruim borgskap van Daisy Business Solutions, met groot dankbaarheid hul nuwe rugbyuitrustings vir die 2026-seisoen bekendgestel.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

George Herald

Jong atlete laat die rekords spat

Talle rekords het tydens die afgelope George-streekbyeenkoms gespat toe hoër-skoolatlete van regoor George mekaar die stryd aangesê het.

time to read

1 mins

George Herald

George Herald

George Herald

George Post Office neglected but operational

The neglected state of the George Post Office building in York Street is a sad sight, but the branch is still operational despite uncertainty over the future of the South African Post Office (Sapo).

time to read

1 min

George Herald

George Herald

George Herald

No major events for Rosemoor track

January demonstrate the facility's functionality and demand,\" Edwards said.

time to read

1 mins

George Herald

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size