Try GOLD - Free
Van wanhoop na sukses
George Herald
|June 26, 2025
Uiterste wanhoop wat sy as kind in 'n armoedige bestaan ervaar het, het byna haar lewe gekos, maar vandag is die 38-jarige Androlene Killian 'n suksesvolle vrou wat haar plek volstaan en ander aanmoedig om altyd aan te hou hoop.
Haar jong lewe, tussen Steytlerville en Gqeberha, was nie uniek nie - dis die verhaal van menigte kinders wat weens omstandighede geen toekomshoop koester nie.
Van Killian se vroegste herinneringe is aan 'n gevoel van verwerping deur haar stiefma, haar ma wat afwesig was omdat sy weg moes werk, haar ouma wat met bitter min so goed moontlik probeer sorg het vir verskeie kinders, dan die verlies van haar polisiemanpa in 'n skietery, en 'n swangerskap in haar tienerjare wat tragies geëindig het.
“Was dit nie vir my biddende ouma en haar stem wat ek altyd hier diep binne my gedra het nie, sou ek oor die afgrond gestort het. Ouma het ons kinders altyd aangemoedig met die woorde, ‘Eendag gaan julle beter lewe as ons’. Ten spyte van 'n moeilike lewe het sy aan haar geloof vasgeklou, en my gereeld met haar woorde geseën,” vertel sy.
This story is from the June 26, 2025 edition of George Herald.
Subscribe to Magzter GOLD to access thousands of curated premium stories, and 10,000+ magazines and newspapers.
Already a subscriber? Sign In
MORE STORIES FROM George Herald
George Herald
Dinamiet-meisies skitter in Oudtshoorn
Die 340-meisiestoutrekspan van George het hul staal gewys en 'n uitstekende tweede plek uit vyf spanne tydens die Wesbank-naweek in Oudtshoorn behaal.
1 min
February 12, 2026
George Herald
Evergreens wys talent
\"Ek is tevrede met die spelers se vertoning in Saterdagaand se wedstryd teen die gedugte Bolandse klubkampioenspan, Villagers Worcester.
2 mins
February 12, 2026
George Herald
What school didn't mean to teach me
When I chose my subjects, I thought I was choosing a future.
1 mins
February 12, 2026
George Herald
Oakdale - enige seun se droom
Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal is bekend vir die waardevolle insette wat hierdie tradisieryke hoërskool oor die periode van vyf jaar in die lewens van leerders belê.
2 mins
February 12, 2026
George Herald
Van tronkvoëls tot stasiekatte:
Pacs-polisie se beskermengel
2 mins
February 12, 2026
George Herald
Hoërskool Outeniqua blink uit by Solidariteit-toekenningsaand
Hoërskool Outeniqua het by Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) se toekenningsaand op Vrydag 6 Februarie uitgeblink as die enigste skool uit die Eden en Sentraal-Karoo wat erkenning vir akademiese prestasies ontvang het.
1 min
February 12, 2026
George Herald
Crusaders verloor taai geveg
As twee swaargewigte mekaar in 'n bokskryt aandurf, gaan die bloed spat.
1 mins
February 12, 2026
George Herald
Dias Museum celebrates 37 years
On Friday 6 February, the Bartolomeu Dias Museum hosted its annual celebration of is official opening 37 years ago.
1 min
February 12, 2026
George Herald
Potgieter stel boek bekend
Dr.
1 min
February 12, 2026
George Herald
Excellence, legacy and inspiration at Eden Sport Awards
In a deeply moving moment at the Eden Sport Awards, on what would have been his 47th birthday, the late rugby player, Bevin Fortuin, was awarded a certificate for the Eden Sport Council's Honour Roll.
2 mins
February 12, 2026
Listen
Translate
Change font size
