Try GOLD - Free
Kalahari kwashale en sketse
Gemsbok
|July 11, 2025
Een van die Kalahari-omgewing se kunstenaars, Pieter Pienaar, het nou sy tweede koffietafelboek, Kalahari Kwashale en Sketse, die lig te laat sien.
-
In Aug 2012 begin hy sy internasionale onderwysloopbaan toe hy in Jeddah, Saoedi-Arabië, as kunsonderwyser 'n pos aanvaar het. Hierdie tyd in Jeddah was vir hom as visuele kunstenaar van onskatbare waarde, want dit het hom moontlikhede gebied om ander kulture te leer ken en ook om daar uit te stal. Hy het a.g.v. hierdie oorvloed van indrukke sy eerste boek geskryf, 'n self-publikasie wat sy belewenisse in Jeddah saamgevat het: Shukran vir die Kunsoorlog in Sandland. Dit het in 2017 die lig gesien. 'n Koffietafelboek, wat al sy kunswerke wat hy gedurende sy verblyf in Jeddah geskep het, ten toonstel is in 2000 gepubliseer onder die titel: Journey with Jeddah. Hierdie boek is toe ook in Arabies vertaal in Sharjah.
This story is from the July 11, 2025 edition of Gemsbok.
Subscribe to Magzter GOLD to access thousands of curated premium stories, and 10,000+ magazines and newspapers.
Already a subscriber? Sign In
MORE STORIES FROM Gemsbok
Gemsbok
Droogbaan Opedag by Vine Academy
Die Vine Academy en Model Farm het verlede week 'n suksesvolle Droogbaan Opedag aangebied waar produsente die geleentheid gehad het om verskillende droogfasiliteite en -prosesse eerstehands te besigtig en met mekaar te vergelyk.
1 min
March 06, 2026
Gemsbok
Lewenslank vir man wat meisie se dogter oor 13 jaar verkrag
Die Prieska-streekhof het Christian Ranthaba tot lewenslange gevangenisstraf gevonnis na sy skuldigbevinding aan die langdurige verkragting van sy meisie se dogter, wat begin het toe sy 3 jaar oud was en vir 13 jaar voortgeduur het.
1 mins
March 06, 2026
Gemsbok
Suksesse behaal tydens interprovinsiale aksies in JTG
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens in Mothibistad het op 26 Februarie 2026 van 08:00 tot 10:00 aan die interprovinsiale padblokkade-operasie deelgeneem.
1 min
March 06, 2026
Gemsbok
Besigheidsbedrogbeskuldigde in hof
GEMSBOK-KATHU: Die Valke se Ernstige Handelsmisdaadondersoekspan het Amy Mellisa Van Heerden (30) in hegtenis geneem op 205 aanklagte van bedrog, geldwassery sowel as diefstal.
1 min
March 06, 2026
Gemsbok
Wêreldbiddag vir Vroue 6 Maart 2026
Wêreldbiddag vir Vroue word Vrydag, 6 Maart by die NG Kerk, Upington-Oos gehou.
1 min
March 06, 2026
Gemsbok
Augrabies vrou skuldig op 242 aanklagte van bedrog
Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) kan nog 'n suksesvolle skuldigbevinding op hulle kerfstok afmerk, nadat hy die skuldigbevinding en vonnisoplegging van Elizabeth Christina Smith in die Gespesialiseerde Handelsmisdaadhof (SCCC) in Augrabies verseker het.
1 min
February 27, 2026
Gemsbok
"Ons gaan Plaastoe!"
As daar drie woorde is, wat enige iemand met kinderlike opgewondenheid vul - is dit \"Ons gaan Plaastoe!
2 mins
February 27, 2026
Gemsbok
HeartKids SA - Die groot stap is weer aan
Februarie is vir meeste van ons bekend as Liefiemaand waar ons aan mekaar ekstra liefde en waardering toon, maar in die CHD-wêreld staan Februarie bekend as CHD (Congenital Heart Defect/ Disease) Bewusmakingsmaand.
1 min
February 20, 2026
Gemsbok
Nuwe insekspesies benoem ter ere van SANParke en die Richtersveld
GEMSBOK-SPRINGBOK: Die Richtersveld Nasionale Park bly sy merkwaardige biodiversiteit openbaar - hierdie keer deur die ontdekking van verskeie insekspesies wat voorheen onbekend was aan die wetenskap.
1 mins
February 20, 2026
Gemsbok
Nasionale toekenning vir HMO
GEMSBOK-KAKAMAS: Die Skole Ondersteuningsentrum (SOS) het onlangs in Pretoria die top Afrikaanse skole in die land aangewys, suiwer op akademiese uitslae.
1 min
February 20, 2026
Listen
Translate
Change font size
