Go Unlimited with Magzter GOLD

Go Unlimited with Magzter GOLD

Get unlimited access to 10,000+ magazines, newspapers and Premium stories for just

$149.99
 
$74.99/Year

Try GOLD - Free

'SCAMMERS' IS GLO GESOUTE LIEGBEKKE

Die Son

|

October 02, 2025

DIS nie meer tapout jou vyand nie, dis nou cash-out jou vyand!

- KHIRSTEN BOOYS

Die naam Ashwin Martin, beter bekend as die TikTok-influencer "Mr Tapout", is nou op almal se lippe - maar om al die verkeerde redes. Saam met sy vriendin Keziah Steenkamp het hulle na bewering mense ingeloop en 'n web van leuens gespin wat kerke, bejaardes en families miljoene rande uit die sak gejaag het.

Dit het alles begin toe Shamoodah Kader-Bodkin, ook bekend as Shamoodah_kader_mfam, 'n TikTok-creator van Atlantis, en haar man op 'n weekend away saam die couple sou gaan.

"'n Buffet-ete by die One and Only Hotel, en 'n lekker massage vir die hele naweek," vertel sy. Wie gaan dan nou nee sê vir so iets?

Die aanbod het te goed geklink om waar te wees. R500 per persoon vir 'n luukse hotel-ervaring, met Keziah wat voorgegee het sy sou die ander koste dek.

Maar toe kom die verskonings. Eers was dit 'n aunty wat dood is. Toe 'n siek kind.

Leen

"Sy het gesê haar seun het siek geraak en sy moet hom na 'n private hospitaal vat," verduidelik Shamoodah.

MORE STORIES FROM Die Son

Die Son

STOP DIE LORRIE MET EQUITY DEAL

DIE voorgestelde plan van die Suidwestelike Distrikte om 'n equityvennoot te bekom, is besig om die wind van voor te kry.

time to read

2 mins

October 23, 2025

Die Son

Jou huis is maar waar jou hart is

OU huis is waar jou hart is ... Ek sit en wonder nou hier hoe dit met die paar diep ongelukkige Suid-Afrikaners gaan wat nou die dag ons lieflike Afrika-bodem verruil het vir groener weivelde in die land van groen kaarte en legio geleenthede.

time to read

2 mins

October 23, 2025

Die Son

Die Son

DOMINEE SPEEL GLO DOM OOR DIE GELD

VGK Hugenote in Paarl kan nie explain wat van R1,5 miljoen geword het nie

time to read

2 mins

October 23, 2025

Die Son

CLASS OF 2025 SE UUR VAN WAARHEID

DIE matriekeindeksamen het Dinsdag in alle erns begin.

time to read

1 mins

October 23, 2025

Die Son

Die Son

KEZIA SING HAAR HART UIT

KEZIA Swartz (24) van Oudts-hoorn in die Wes-Kaap is stadig maar seker besig om die leer van sukses te klim, een musieknoot op 'n slag.

time to read

2 mins

October 23, 2025

Die Son

Die Son

GESKIET TOE HY PETROL INGOOI

Seun (24) in die prime van sy lewe van hulle geroof, sê ouers

time to read

3 mins

October 23, 2025

Die Son

PORTHEN KAN KLEIM AFSTEEK

TERWYL Zachary Porthen se insluiting by die Springbokke se jaareindtoer-groep headlines haal, is daar geen waarborg dat dié belowende vaskopstut Saterdag in die Stormers se beginspan sal wees vir hulle United Rugby Championship-wedstryd teen Benetton in Monigo, Italië, nie.

time to read

1 mins

October 23, 2025

Die Son

Vrou (73) kry glo fit en sterf by hof

'n Vrou van Klapmuts (73) het gister in die Paarl-landdroshof se gange gesterf.

time to read

1 min

October 23, 2025

Die Son

Musiekskool vereer en kweek talent

DIE afgelope Saterdag was die Apostolic Faith Mission (AFM)-kerk in Norwood, Elsiesrivier, gevul met die klank van drome wat waar word toe die MIP Musiekskool 'n belangrike mylpaal gevier het - sy eerste groot kwalifikasieplegtigheid.

time to read

1 min

October 23, 2025

Die Son

VILLAGER WIL 1980 GRAAG HERLEEF

Saterdag die place to be vir die final om die Gold Cup tussen die Westelike Provinsie Superliga champion Villager en die Bulls Rugby se Naka Bulls.

time to read

1 min

October 23, 2025

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size