Versuchen GOLD - Frei

'SCAMMERS' IS GLO GESOUTE LIEGBEKKE

Die Son

|

October 02, 2025

DIS nie meer tapout jou vyand nie, dis nou cash-out jou vyand!

- KHIRSTEN BOOYS

Die naam Ashwin Martin, beter bekend as die TikTok-influencer "Mr Tapout", is nou op almal se lippe - maar om al die verkeerde redes. Saam met sy vriendin Keziah Steenkamp het hulle na bewering mense ingeloop en 'n web van leuens gespin wat kerke, bejaardes en families miljoene rande uit die sak gejaag het.

Dit het alles begin toe Shamoodah Kader-Bodkin, ook bekend as Shamoodah_kader_mfam, 'n TikTok-creator van Atlantis, en haar man op 'n weekend away saam die couple sou gaan.

"'n Buffet-ete by die One and Only Hotel, en 'n lekker massage vir die hele naweek," vertel sy. Wie gaan dan nou nee sê vir so iets?

Die aanbod het te goed geklink om waar te wees. R500 per persoon vir 'n luukse hotel-ervaring, met Keziah wat voorgegee het sy sou die ander koste dek.

Maar toe kom die verskonings. Eers was dit 'n aunty wat dood is. Toe 'n siek kind.

Leen

"Sy het gesê haar seun het siek geraak en sy moet hom na 'n private hospitaal vat," verduidelik Shamoodah.

WEITERE GESCHICHTEN VON Die Son

Die Son

Die Son

DAM EIS 'N TIENJARIGE

DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.

time to read

3 mins

December 18, 2025

Die Son

Man is al keelvol van teistering

'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom

Trént laat rek.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

JUNIOR HET SY KIDS BESKERM

JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!

O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

'EK IS HIER NET DEUR GENADE'

Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE

DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY

SON KOLLIG OP DERDE LIGA

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT

DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

MI Cape Town SA20-titel defence begin

ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.

time to read

1 min

December 18, 2025

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size