Facebook Pixel LETSELS VERTEL ANDER STORIE | Die Son - newspaper - Read this story on Magzter.com

Try GOLD - Free

LETSELS VERTEL ANDER STORIE

Die Son

|

August 28, 2025

Ma se berk sê kind (2) ‘het geval” toe hy beserings in sy sorg opdoen

- CHRISLYNN SIAS-LOUW

LETSELS VERTEL ANDER STORIE

'N JONG mammie van Wolseley soek antwoorde nadat haar tweejarige seuntjie met kopbeserings in die Tygerberg Hospitaal opgeneem is nadat hy glo "geval" het.

Volgens Jamie Mars (23) is haar kind, Jade, se skedel agter gekraak en is daar swelling op sy brein.

Dokters dink glo ook die storie dat hy geval het, klink verdag en meen dis mishandeling.

'n Polisie-ondersoek is nou van stapel gestuur om vas te stel wat presies met die kind gebeur het.

Vanuit die Tygerberg Hospitaal, waar Mars sedert Sondagaand langs haar seuntjie se bed waak, vertel die jong mamma aan Son sy het Sondag (24 Augustus) omstreeks 11:00 nie lekker gevoel nie en het pille gedrink en gaan slaap, met haar seuntjie langs haar.

Haar boyfriend (nou haar eks), het toe glo in die kamer gekom en die seuntjie langs haar gevat.

Mars vertel: "Volgens die antie wat in die huis was, het hy gesê hy gaan die kind vat omdat ek moet rus.

"Ons het geen stryery vooraf gehad of niks nie.

MORE STORIES FROM Die Son

Die Son

Die Son

FAMILIE HET SEER OOR NEEF SE DOOD

DIE harte van 'n familie van die plaas Avalon by Kuilsrivier is stukkend nadat een van hulle doodgery is.

time to read

2 mins

May 07, 2026

Die Son

Die Son

GIA DE VOS OP 'N ANDER LEVEL

Kuilsrivier se ystermeisie is sterk oppad na nasionale roem

time to read

2 mins

May 07, 2026

Die Son

PARTYE KOM OP VIR FADIEL ADAMS

VERSKEIE politieke partye het nou tot die verdediging gekom van Fadiel Adams, die NCC-leier, nadat hy Dinsdag by sy parlementêre woning in Pelican Park in hegtenis geneem is.

time to read

2 mins

May 07, 2026

Die Son

DRIE UIT VIER SPANNE SAL NA GAMES SMILE

DIE laaste ronde van die SA Cup beloof om 'n naweek van hoë drama te wees in die geskarrel vir 'n plek in die Currie Cup.

time to read

2 mins

May 07, 2026

Die Son

5-JARIGE MAAK KOOI NAT NÁ BEWERINGS

\"UNCLE touched me down there.

time to read

2 mins

May 07, 2026

Die Son

André moerig vir bedelaar, en sy ma moerig vir hom

NDRÉ Maarman, agter die stuur van sy posh motor, nader die rooi verkeerslig op die hoek van Fransie van Zijl-rylaan en Connaught-weg in Ravensmead stadig.

time to read

3 mins

May 07, 2026

Die Son

FRANKA MAAK TÓG LEKKE' TV

Jonk, plat op die aarde en reeds soos gesoute akteur

time to read

2 mins

May 07, 2026

Die Son

My lus hang uit, maar my vrou wil net slaap

Maar hier is ek vandag, diep in die dinges en wil graag hoor wat Antie te sê het.

time to read

1 mins

May 07, 2026

Die Son

Die Son

Tornados wys vroeg wat in hulle steek

DIE Wes-Kaap se Tornados het hulle gevestig as die vroeë voorloper in afdeling 2 van die Netball League nadat hulle in Durban onoorwonne geëindig het in die eerste ronde van die Power Week.

time to read

1 mins

May 07, 2026

Die Son

'GEE DAAI ILLEGAL HEFFINGS TERUG'

DIE Good-party sê die Stad Kaapstad moet die inkomste wat sedert laas jaar se heffings ingeskop het, aan belastingbetalers terugbetaal nadat die Kaapse hooggeregshof laas week dié verhoging ongeldig en onwettig verklaar het.

time to read

2 mins

May 07, 2026

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size