Try GOLD - Free

Kapelaan tree af na jare van diens

Bosveld Review

|

December 11, 2025

WELBEKENDE kapelaan Dawie Kotze het die plaaslike gemeenskap onlangs gegroet om sy aftrede in George saam met sy familie te gaan geniet.

- Lizette Venter

Kapelaan tree af na jare van diens

Kapelaan Dawie Kotze groet die gemeenskap.

Kotze is in Polokwane gebore en het in 1982 aan die Hoër Handelskool gematrikuleer. In 1983 het hy sy studies aan die Randse Afrikaanse Universiteit begin, waar hy sy BA, honneuren meestersgraad voltooi het, met 'n verhandeling getiteld 'Die personifikasie van Jerusalem in die boek Klaagliedere'.

Die ywerige jongman het in 1991 by die polisie aangesluit. "God het my geroep om te dien en dit was my inspirasie vir die polisiediens. Ek is geroep om 'n verskil te maak,” sê Kotze.

Hy was eers in Polokwane gestasioneer,

MORE STORIES FROM Bosveld Review

Bosveld Review

Bosveld Review

Kapelaan tree af na jare van diens

WELBEKENDE kapelaan Dawie Kotze het die plaaslike gemeenskap onlangs gegroet om sy aftrede in George saam met sy familie te gaan geniet.

time to read

1 mins

December 11, 2025

Bosveld Review

Maja guilty of acid attack

THE Mokopane Regional Court has found Yvonne Maja guilty of the premeditated attempted murder of Mmapeu Neo Hlanga following a brutal acid attack recorded on video.

time to read

1 min

December 11, 2025

Bosveld Review

Farewell to Col Lucas Mabote

THE community recently held a farewell event for Col Lucas Mabote who served the police for 35 years and played a significant role in the Department of Justice, as well as serving as the station commander for the Mokopane SAPS.

time to read

1 min

December 04, 2025

Bosveld Review

Bosveld Review

Werker vas na moord op beesboer (77)

DIE bekende beesboer At Mahne (77) het Saterdagaand sy lewe verloor in 'n plaasaanval op die Cosmopolite-plaas in Baltimore. Sy vrou, Pietro is met beserings in die Ellisras-hospitaal opgeneem.

time to read

1 mins

December 04, 2025

Bosveld Review

'New plant brings solutions'

THE Masodi Wastewater Treatment Plant was opened on November 11, establishing additional wastewater treatment capacity intended to support both municipal services and nearby mining operations.

time to read

1 mins

November 20, 2025

Bosveld Review

Rugbysukses wink vir dié HPP-sibbe

DIE Oosthuizenbroers van Hoërskool Piet Potgieter eet, slaap en leef rugby, en is albei ná afloop van die Bokkieweek wat vroeër vanjaar plaasgevind het, gekies om in nasionale spanne deel te neem.

time to read

1 mins

November 13, 2025

Bosveld Review

Bosveld Review

Concerns over unsafe, lawless use of fireworks

DA ward councillors in Mogalakwena, Yolande Coetzee and Monique Maartens, have raised concern about the unsafe and lawless use of fireworks ahead of the festive season.

time to read

1 min

November 13, 2025

Bosveld Review

Bosveld Review

Meesters van braai gekies

HEERLIKE geure het verlede Saterdag die smaakkliere geprikkel in die Kameeldoringarea.

time to read

1 mins

November 06, 2025

Bosveld Review

Help vir Henro trap in Kenia

HENRO van der Walt, hoofseun van Ho ërskool Piet Potgieter vir 2026, het die spesiale voorreg om Suid-Afrika te verteenwoordig by 'n internasionale fietsrybyeenkoms in Kenia van 19-28 November. Die talentvolle jongman het jare lank hard gewerk om sy droom te bewaarheid.

time to read

1 min

October 30, 2025

Bosveld Review

HPP-rugbyspeler op pad na Pole

MJ Naudé is op pad Pole toe om Suid-Afrika in rugby te verteenwoordig.

time to read

1 mins

October 30, 2025

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size