Try GOLD - Free
WegRy Roetes wat Roep Magazine - 2023 - Namibië, Botswana, Noord-Kaap

Go Unlimited with Magzter GOLD
Read WegRy Roetes wat Roep along with 10,000+ other magazines & newspapers with just one subscription
View CatalogSubscribe only to WegRy Roetes wat Roep
Cancel Anytime.
(No Commitments) ⓘIf you are not happy with the subscription, you can email us at help@magzter.com within 7 days of subscription start date for a full refund. No questions asked - Promise! (Note: Not applicable for single issue purchases)
Digital Subscription
Instant Access ⓘSubscribe now to instantly start reading on the Magzter website, iOS, Android, and Amazon apps.
Verified Secure
payment ⓘMagzter is a verified Stripe merchant.
In this issue
In hierdie uitgawe van Roetes wat roep: 8 epiese landreise in Suider-Afrika - 8000km van lekker gatskuur; Beleef die woes van die woestyn en GPS-Punte, aftrekplekke en doendinge.
WegRy Roetes wat Roep Magazine Description:
WegRy se 2013-tydskrif is ’n 128 bladsy lange kaartgids, wat gegrond is op die 24 roetes wat saam die tydskrif verskyn het as die Roetes wat Roep-reeks. Hierdie toeganklike, beskostigbare bestemmings wat op heelwat mense se 4x4-wenslys is, sluit van Suider-Afrika se beste agterpaaie in.
Die omvattende besprekings sal ’n uitbreiding wees van die oorspronklike roetes wat die afgelope drie jaar verskyn het. By elke roete verskyn ’n volledige kaart, bespreking van die roete, raad oor wat jy kan verwag, wanneer om te gaan en blyplek – dis eintlik alles wat jy sal nodig hê om jou toer te beplan. By elke roete verskyn ook een of meer roetevoorstelle.