Try GOLD - Free
Huisgenoot-Loopbane Magazine - Huisgenoot-Loopbane

Go Unlimited with Magzter GOLD
Read Huisgenoot-Loopbane along with 10,000+ other magazines & newspapers with just one subscription
View CatalogSubscribe only to Huisgenoot-Loopbane
Cancel Anytime.
(No Commitments) ⓘIf you are not happy with the subscription, you can email us at help@magzter.com within 7 days of subscription start date for a full refund. No questions asked - Promise! (Note: Not applicable for single issue purchases)
Digital Subscription
Instant Access ⓘSubscribe now to instantly start reading on the Magzter website, iOS, Android, and Amazon apps.
Verified Secure
payment ⓘMagzter is a verified Stripe merchant.
In this issue
In hierdie uitgawe: Hoe om... werk te soek, Jou CV te laat skitter, Uit te blink in jou onderhoud; 90+ Beroepe - Of jy 'n graad het - of net graad 9; 'n Pos wat pas - wees gesog - en gelukkig; Als oor beurse en lenings.
Huisgenoot-Loopbane Magazine Description:
Kry jou droomwerk! Is jy pas klaar met matriek? Of het jy graad gevang en nou moet jy begin werk soek? Dalk moet jy die werkmark sonder matriek aandurf . . .
Huisgenoot-Loopbane is ’n ontsettend praktiese en bruikbare boek. Ons help jou om ’n loopbaanrigting in te slaan wat by jou persoonlikheid en talente pas én wat jou kanse verbeter om ’n pos in die uitdagende Suid-Afrikaanse werkmark los te slaan. Wenke binne sluit in: hoe om ’n loopbaan te kies, waar om te studeer, hoe om vir jou studies te betaal, hoe om jou CV op te stel, hoe om ’n onderhoud te slaag, opsies as jy nie matriek het nie, opsies as jy oorsee wil werk en die mees gesogte loopbane in SA.
Wil jy elke dag aanpak met die wete dat jy iets doen wat jou gesog in die mark en as mens gelukkig maak? Dan is Huisgenoot-Loopbane die gids vir jou!