Mit Magzter GOLD unbegrenztes Potenzial nutzen

Mit Magzter GOLD unbegrenztes Potenzial nutzen

Erhalten Sie unbegrenzten Zugriff auf über 9.000 Zeitschriften, Zeitungen und Premium-Artikel für nur

$149.99
 
$74.99/Jahr

Versuchen GOLD - Frei

Stilbaai-aktiwiteitsekspo

Suid-Kaap Forum

|

Suid-Kaap Forum

STILBAAI - Die Gemeenskapsaal was onlangs 'n miernes van bedrywighede toe 'n klompie uitstallers gewys het waarmee jy jou kan besig hou in en om Stilbaai.

- Johan Victor

Sommer met die intrapslag was Jagersbosch-gemeenskapsorg daar met warm koffie, terwyl Ina Briel en Gail Collins gereed gestaan het om jou bloeddruk te meet.

Leeskring

Die leeskring kom elke tweede Donderdag van die maand om 14:00 by die biblioteek bymekaar waar hulle spesifieke boeke bespreek en soms is die skrywer ook teenwoordig om te praat oor sy of haar boek. Besoek hulle gerus om meer uit te vind.

Skryfkring

Die Stilbaai-skryfkring vergader elke laaste Donderdag van die maand en dan bespreek hulle stukkies wat hulle die afgelope maand geskryf het. Dit is spesifieke temas waarop besluit is. So leer hulle dan bymekaar en verbeter hulle skryfkuns. Alle aspirantskrywers en ook gevestigde skrywers word aangemoedig om deel te word van die skryfkring. Kontak Esther Scheffer by 082 460 6338 vir meer inligting.

Vroue-landbouvereniging

Diegene wat dink dat die VLV net 'n klomp tannies is wat koekies bak en brei of hekel moet weer dink. Daar is kuns en handvlyt, leefstyl en gesondheid om maar net 'n paar te noem en met elke vergadering word kenners op hulle gebied genooi om praatjies en demonstrasies te lewer. Hulle kom eenmaal 'n maand by Die Waenhuis by Jagersbosch bymekaar. Vir meer inligting kontak Carol Scott by 082 783 4127.

WEITERE GESCHICHTEN VON Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

'Olie vir jou Lamp 2': Van Facebook-groep tot boek

'n Vierde boek het pas uit die pen van Emsie Martin, skrywer en teksredakteur van George, verskyn.

time to read

1 mins

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Andru inspireer ander met sy fietstoer

Hoër Landbouskool Oakdale se leerders het Saterdag 17 Januarie vir Andru van Zyl verwelkom toe hy by die skool aangedoen het as deel van sy, My Ride of Hope for the CHOC Cows-fietstoer.

time to read

1 mins

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Spanning, sport en vriendskap by rolbaldag

HEIDELBERG - Heidelbergrolbalklub was op Saterdag 10 Januarie die gasheer van vanjaar se opedagtoernooi.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Stilbaai se eerste busdiens

STILBAAI -In toeka se tyd, toe Stilbaai nog regtig stil was, het Riversdallers die Desembervakansie in Stilbaai deurgebring.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Twee nuwe onderwysers vir Melkhoutfontein Primêr

STILBAAI - Melkhoutfontein spog vanjaar met twee nuwe onderwysers.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Kry 'n huis vir hierdie diertjies

Help ons om 'n permanente huis vir hierdie diere te vind deur die Community Animal Rescue Society (Cars) te kontak.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Heidelberg veg vir oorlewing

Heidelberg United-krieketklub, wat een van sy swakste seisoene in die klub se trotse geskiedenis beleef, bevind hom komende Saterdag in 'n bittere stryd om oorlewing in die SWDK Garden Route Badgers-promosieligawedstryd weg teen Ladismith-krieketklub.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Stilbaai-jukskeilaer hou ore dag

Die Stilbaai-jukskeilaer het Saterdag 19 Januarie hulle ope dag aangebied en vyf klubs het meegeding.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Rooispan se gees en prestasies kroon Oakdale se kleureatletiek

Die kleureatletiek van Hoër Landbouskool Oakdale, wat op Maandag 19 Januarie plaasgevind het, was 'n dag vol geesdrif, spangees en indrukwekkende atletiekprestasies.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Graad R-klasse bars vanjaar uit hulle nate

Die graad R-klasse van Laerskool Bertie Barnard en Melkhoutfontein Primêr is 'n miernes van bedrywighede.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size