Newspaper
Suid-Kaap Forum
Blues klop plaaslike teenstanders
RIVERSDAL - Die dorp se twee plaaslike spanne, Riversdal Dorp en Riversdale Blues se A-spanne, het Saterdagmiddag by die Steg kragte gemeet in 'n taai en opwindende wedstryd wat toeskouers regdeur op die punte van hulle stoele gehou het.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Voortrekkers hou uitdagende kommandokamp
Die Riversdal Voortrekkers het van 6 tot 8 Maart hul jaarlikse kommandokamp op Oudebosch-plaas, in 'n akkerbos buite die dorp, aangebied.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Interprovinsiale o. 12- en o. 13- rugbytoernooi by Oakdale
RIVERSDAL - Die jaarlikse interprovinsiale o. 12en o. 13-rugbytoernooi het Vrydag 6 Maart by Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal afgeskop, waar jong rugbyspelers van verskeie skole kragte gemeet het.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Padelkompetisie lok 19 spanne
STILBAAI - Laerskool Bertie Barnard se gr.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Polisie slaan toe op gevaarlike wapens
Die plaaslike polisie het tussen 21 en 23 Februarie, vier persone vir die besit van gevaarlike wapens in hegtenis geneem.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Gemeenskapsforum veg vir Stilbaai
STILBAAI - Die Stilbaai-gemeenskapsforum staan vir 'n veilige, skoon en vooruitstrewende Stilbaai.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Langenhoven o. 13-netbaltoernooi bring 22 spanne na Riversdal
Hoërskool Langenhoven se jaarlikse o. 13netbaltoernooi het van Vrydag 6 Maart tot Saterdag 7 Maart plaasgevind, met 22 spanne van regoor die Wesen SuidKaap wat mekaar op die bane aangedurf het.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Huppelland vier 40 jaar met feestelike langtafelete
Huppelland-kleuterskool het sy 40ste bestaansjaar op 25 Februarie op 'n besondere wyse met 'n stylvolle langtafelete in Langstraat aangekondig.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Stilbaai GPF veg vir jou
Die Stilbaai-gemeenskaps-polisiëringsforum hou hulle eerste imbizo vir 2026 op Woensdag 18 Maart in die gemeenskapsaal en gaan terugvoer gee rakende die projekte waarmee hulle tans besig is.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Groot kommer oor aanval op plaas in Swellendam-distrik
Die onlangse aanval op 'n plaas in die Swellendam-distrik, wek groot kommer onder inwoners, nie net in dié dorp nie, maar oor die hele Wes-Kaap.
2 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Nog BKS-gevalle in Mosselbaai-gebied
MOSSELBAAI - Die aantal plase wat amptelik deur bek-en-klouseer (BKS) in die Mosselbaai-gebied geraak word het tot ses gestyg, volgens die jongste opdatering van die Tuinroete-distriksmunisipaliteit se multiagentskap bevelsentrum.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Cars bring hoop vir diere in Melkhoutfontein
51 KATTE EN 54 HONDE IN 2 DAE GESTERILISEER
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Stilbaai vier Wêreldbiddag vir Vroue
Die NG Kerk in Stilbaai het Vrydag 6 Maart Wêreldbiddag vir Vroue gevier.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Gericke Heidelberg-gholfklub se klubkampioen
HEIDELBERG - Die Heidelberggholfklub se 54ste klubkampioenskappe het Saterdag 7 Maart plaasgevind en 36 spelers het aan dié jaarlikse toernooi deelgeneem.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Klein radiostasie met groot stem
STILBAAI - 'n Lang gekoesterde droom van Wilmer Gerber om sy eie radiostasie te bedryf is uiteindelik met die hulp van Marco Olivier bewaarheid toe hulle DuckDuck Radio as 'n aanlyn gemeenskapsradiostasie registreer het.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Hessequa stel nuwe Collab Citizen-toep vir inwoners bekend
Hessequa-munisipaliteit het verlede week sy nuwe Collab Citizen-toep amptelik bekendgestel, 'n moderne digitale platform wat daarop gemik is om kommunikasie tussen inwoners en die munisipaliteit te verbeter en dienslewering meer doeltreffend te maak.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Sosiale rolbaltoernooi verby halfpadmerk
Die sosiale rolbaltoernooi van Stilbaai-rolbalklub het Donderdagaand, 5 Maart, die halfpadmerk bereik.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Boekbekendstelling van oud-Riversdaller, Emsie Martin
Die oud-Riversdaller, en subredakteur van Suid-Kaap Forum, Emsie Martin, kom Riversdal toe met haar jongste boek, Olie vir jou lamp 2.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Heibi gereed vir seisoen se eerste kragmeting
Die SWDRU-seisoen skop Saterdag 14 Maart af met hul eerste ronde wedstryde.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Slangrivier e-Sentrum vereer 12 studente met sertifikate
SLANGRIVIER - Te midde van uitdagende ekonomiese omstandighede is dit bemoedigend om te sien hoe plaaslike inisiatiewe jongmense toerus met noodsaaklike vaardighede.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Fireballs is die kampioene in PRET-toernooi
STILBAAI - Die eindstryd van Laerskool Bertie Barnard se PRETnetbaltoernooi het Woensdagaand, 4 Maart, vir opwindende netbal gesorg.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Stapgroep tem Pauline Bohnen-natuurreservaat
STILBAAI - Die Stilbaai U3A-stapgroep bestaan uit 295 lede en hoewel almal nie meer so aktief is nie, sal jy elke Vrydagoggend 'n groep van gemiddeld 45 stappers iewers op 'n wandelroete in en om Stilbaai kry.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Juffrou Pollie vier 80
Een van dié dorp se mees bekendste inwoners, Paulina Esau, oftewel 'Juffrou Pollie' soos sy alombekend is, het Woensdag 25 Februarie haar 80ste verjaarsdag gevier.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Stilbaai Classic lok 119 hengelaars
Die agste jaarlikse Kajak-hengelkompetisie het op 28 Februarie en 1 Maart in Stilbaai plaasgevind.
2 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Stilbaai-boekefees soos bruisende sjampanje
Die vyfde Stilbaai-boekefees het met uitstaande digters en skrywers die feesgangers laat ril van die lekkerkry en die laaste wyshede het veels te vroeg gekom.
3 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Albertinia GPF skenk sonkragligte
Die Albertinia Gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) het Maandag 23 Februarie, agt sonkragligte aan Hessequa-munisipaliteit oorhandig.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Waterbeperkings in Heidelberg, vlak 3
Ná die welkome reën wat onlangs oor die streek uitgesak het, het Hessequa-munisipaliteit aangekondig dat waterbeperkings in Heidelberg, Witsand en Slangrivier van vlak 4 na vlak 3 aangepas word.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Aftrede in styl by Ellenrust
STILBAAI - Ellenrust Leefstyloord is geleë in die pragtige kusdorpie Stilbaai aan die Tuinroete.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Stilbaai se drieling is by die huis
STILBAAI - Emma en Chris Rossouw het beplan vir 'n maatjie vir hulle dogter Leah, nou twee jaar oud.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Dasse se muurbalspelers vaar uitstekend by proewe
Hoërskool Langenhoven se muurbalspelers het verlede week uitstekende prestasies tydens die Edenproewe gelewer en hul staal behoorlik gewys teen sterk mededinging uit die streek.
1 min |