Versuchen GOLD - Frei

Learners caught off guard in accounting exam paper 1

George Herald

|

George Herald

Matriek rekeningkunde leerders was geskok en ontnugter toe hulle hul Rekeningkunde Vraestel 1 laas Maandag, 27 Oktober, geskryf het, en hulle het sekerlik nie uitgesien na Vraestel 2 wat op Dinsdag 4 November geskryf is nie.

- Michelle Pienaar

Vraestel 1 is deur baie beskryf as veel moeiliker en onverwags anders as in vorige jare, met baie teoretiese vrae in plaas van suiwer rekeningkunde.

Volgens ervare rekeningkunde tutor Elsa Lamprecht, wat meer as 50 jaar ondervinding in die onderwys het, was vanjaar se vraestel anders as enigiets waarvoor die leerders voorberei het. "Ons het deur 'n rekord aantal vorige vraestelle gewerk en gefokus op nuwe en uitdagende vrae van die provinsiale September eksamens," het sy gesê. "Vraag 1 - wat 'n derde van die vraestel uitgemaak het - het die leerders heeltemal onkant betrap. Hulle het 'n inkomstestaat verwag, maar daar was nie een nie. Die berekeninge was lank en moeilik, en baie het nie besef dat die aanpassings gedoen moes word deur syfers van 'n inkomstestaat eerder as 'n proefbalans te gebruik nie. Hierdie verwarring het hulle waardevolle tyd gekos."

Lamprecht het bygevoeg dat baie leerders gesukkel het om die vraestel klaar te maak, veral met die lang ontledingen interpretasie vrae. "My grootste bekommernis is hoe Vraag 1 nagesien gaan word," het sy gesê. "As die leerders alle punte vir 'n verkeerde syfer verloor, sal dit baie onregverdig wees - normaalweg word gedeeltelike krediet vir korrekte metodes toegeken.

WEITERE GESCHICHTEN VON George Herald

George Herald

Dinamiet-meisies skitter in Oudtshoorn

Die 340-meisiestoutrekspan van George het hul staal gewys en 'n uitstekende tweede plek uit vyf spanne tydens die Wesbank-naweek in Oudtshoorn behaal.

time to read

1 min

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Evergreens wys talent

\"Ek is tevrede met die spelers se vertoning in Saterdagaand se wedstryd teen die gedugte Bolandse klubkampioenspan, Villagers Worcester.

time to read

2 mins

February 12, 2026

George Herald

What school didn't mean to teach me

When I chose my subjects, I thought I was choosing a future.

time to read

1 mins

February 12, 2026

George Herald

Oakdale - enige seun se droom

Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal is bekend vir die waardevolle insette wat hierdie tradisieryke hoërskool oor die periode van vyf jaar in die lewens van leerders belê.

time to read

2 mins

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Van tronkvoëls tot stasiekatte:

Pacs-polisie se beskermengel

time to read

2 mins

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Hoërskool Outeniqua blink uit by Solidariteit-toekenningsaand

Hoërskool Outeniqua het by Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) se toekenningsaand op Vrydag 6 Februarie uitgeblink as die enigste skool uit die Eden en Sentraal-Karoo wat erkenning vir akademiese prestasies ontvang het.

time to read

1 min

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Crusaders verloor taai geveg

As twee swaargewigte mekaar in 'n bokskryt aandurf, gaan die bloed spat.

time to read

1 mins

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Dias Museum celebrates 37 years

On Friday 6 February, the Bartolomeu Dias Museum hosted its annual celebration of is official opening 37 years ago.

time to read

1 min

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Potgieter stel boek bekend

Dr.

time to read

1 min

February 12, 2026

George Herald

Excellence, legacy and inspiration at Eden Sport Awards

In a deeply moving moment at the Eden Sport Awards, on what would have been his 47th birthday, the late rugby player, Bevin Fortuin, was awarded a certificate for the Eden Sport Council's Honour Roll.

time to read

2 mins

February 12, 2026

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size