Newspaper
Gemsbok
Biltongboer sing sy liedjies by ouetehuise
GEMSBOK-UPINGTON: Chris van der Westhuizen, bekend vir sy Biltongboer Liedjies\", het 'n konsert by Oranjehof Tehuis vir Bejaardes kom hou.
1 min |
May 23, 2025
Gemsbok
Sentrum vir onkologie kom na Springbok
GEMSBOK-SPRINGBOK: Die Premier, dr. Zamani Saul, het saam met die LUR verantwoordelik vir gesondheid, mnr. Maruping Lekwene, die amptelike opening van die Dr. Izak Van Niekerk Onkologiesentrum-projek in Springbok gelei.
1 min |
May 23, 2025
Gemsbok
Kokerboom Oord groet Hendrina na 35 jaar diens
Mev. Hendrina Bruwer begin 6 November 1989 werk by Kokerboom Oord tehuis vir bejaardes.
1 min |
May 23, 2025
Gemsbok
Water uit klip ...
Kolomela verskaf water aan Vaal Gamagara-watervoorsieningskema
1 min |
May 23, 2025
Gemsbok
KUFA hou eerste boeredag
Die Rietfonteingemeenskap het onlangs gasheer gespeel vir die heel eerste Kalahari and Upington Farmers Association (KUFA) boeredag.
2 min |
May 23, 2025
Gemsbok
Nama Khoi verseker belegging in waterinfrastruktuur
Rodney Kritzinger, burgemeester van die Nama Khoi-munisipaliteit, het onlangs aangekondig dat hulle 'n befondsingsinspuiting van R114 miljoen deur die Departement van Water en Sanitasie (DWS) - vir die opgradering van alle ou pompstasies wat aan die Vaal Sentrale Waterraad behoort - verseker het.
1 min |
May 23, 2025
Gemsbok
Ons Rayno - sterkste in die wêreld
Vir die eerste keer kom die Wêreld se Sterkste Man uit Afrika. Rayno Nel, 'n rugbyspeler wat 'n sterkman geword het, het Sondag sy debuut as die Wêreld se Sterkste Man gemaak - en die eerste man van buite Europa of Noord-Amerika geword wat die titel in die kompetisie se 48-jarige geskiedenis verower het.
1 min |
May 23, 2025
Gemsbok
Tuine vol hoop
Met armoede en voedsel onsekerheid wat ons afgeleë gemeenskappe hier in die Noord-Kaap bedreig, het die nie-winsgewende, die regeringsorganisasies, BIRDNC 'n voedselsekuriteitsprogram op die been gebring.
1 min |
