يحاول ذهب - حر

WATER EN JUICE VIR DIE KROES

October 16, 2025

|

Die Son

SKOK, ongeloof en toe tref dit haar soos 'n emmer yskoue water op 'n wintersoggend — sy is pas 'n rat voor die oë gedraai!

- CHRISLYNN SIAS-LOUW

Dit is die gevoelens wat Kelly-Ann Hendricks (30) van Grassy Park Maandag, 13 Oktober, ervaar het nadat sy twee vyf liters shampoo en conditioner bestel en betaal het om te herverkoop.

Toe sy egter die bottels oopmaak, het sy met 'n skok besef in die een bottel is water en in die ander is aanmaak-juice.

Hendricks vertel vandeesweek aan Son sy is unemployed en het 'n besigheid begin waar sy haarprodukte in kleiner maat verkoop om 'n inkomste te genereer.

Haar besigheid het heel goed gedoen totdat sy Maandag op Marketplace in grootmaat vir die eerste keer by die spesifieke seller shampoo en conditioner wou koop.

Sy vertel: "Ek het die advertensie op Facebook Marketplace gesien en het gedink dit is 'n goeie deal en ek kan dit byvoeg by die reeks ander produkte wat ek reeds verkoop.

"Ek het die man gekontak en hy was blitsvinnig met replies om die produkte te verskaf."

المزيد من القصص من Die Son

Die Son

Die Son

DAM EIS 'N TIENJARIGE

DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.

time to read

3 mins

December 18, 2025

Die Son

Man is al keelvol van teistering

'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom

Trént laat rek.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

JUNIOR HET SY KIDS BESKERM

JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!

O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

'EK IS HIER NET DEUR GENADE'

Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE

DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY

SON KOLLIG OP DERDE LIGA

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT

DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

MI Cape Town SA20-titel defence begin

ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.

time to read

1 min

December 18, 2025

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size