يحاول ذهب - حر
'EK DOEN HIERDIE VIR MY MAMMIE'
September 18, 2025
|Die Son
Jong sokkerspeler (18) van Delft sterk oppad na toernooi in Eswatini
TUSSEN die skote van Delft, waar gangsterism dikwels drome steel, pak sy haar tasse en vlieg landuit. Zoë October van Hoërskool Rosendal maak gereed om in die Fifa Women's World Cup, vanaf 19 September, in Eswatini te gaan speel.
Zoë (18), wat vir Suid-Afrika se onder 20-span speel, sê sy doen dit nie net vir haar skool en Delft as geheel nie, maar ook vir haar mammie wat sy aan die koue hand van die dood afgestaan het.
Sy sê: “Ek doen hierdie vir almal wat opkyk na my, maar die meeste vir my ma.”
Zoë was 14 jaar oud toe haar ma aan kanker dood is - en sy het die tyding gekry terwyl sy nog besig was om 'n wedstryd te speel.
“Toe my meneer die nuus van my ma se sterfte aan my kom gee, wou ek die wedstryd klaar speel in remembrance vir haar. My ma was my grootste ondersteuner,”
Sy het die seer egter nie vir lank die oorhand laat kry nie. Dié jongmeisie het eerder haar omstandighede as 'n footprint gebruik om groter dinge aan te pak.
هذه القصة من طبعة September 18, 2025 من Die Son.
اشترك في Magzter GOLD للوصول إلى آلاف القصص المتميزة المنسقة، وأكثر من 9000 مجلة وصحيفة.
هل أنت مشترك بالفعل؟ تسجيل الدخول
المزيد من القصص من Die Son
Die Son
DAM EIS 'N TIENJARIGE
DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.
3 mins
December 18, 2025
Die Son
Man is al keelvol van teistering
'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom
Trént laat rek.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
JUNIOR HET SY KIDS BESKERM
JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!
O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?
2 mins
December 18, 2025
Die Son
'EK IS HIER NET DEUR GENADE'
Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE
DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY
SON KOLLIG OP DERDE LIGA
2 mins
December 18, 2025
Die Son
DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT
DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
MI Cape Town SA20-titel defence begin
ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.
1 min
December 18, 2025
Listen
Translate
Change font size
