‘Daar is geld”, maar nie pale om elektrisiteit te koppel
September 04, 2025
|Die Son
LEDE van 'n gemeenskap naby Philippi-Oos sê hulle is al moeg gewag vir die installering van elektrisiteit in hulle area.
Inwoners by die Klipfontein Sendingstasie is so gefrustreerd dat hulle weer begin het om krag onwettig te koppel.
Gemeenskapsleiers in die area meen dis moeilik vir hulle om die mense te keer, want Eskom, die kragverskaffer, vat te lank om sy beloftes aan hulle na te kom.
Son het berig dat vier kinders, Storm Scholtz (12), Awam Simanga (9) en die boeties Lihle (11) en Lusando Dyadmeki (7), in September 2023 in die area doodgeskok is.
Die kinders is dood nadat hulle aan 'n lewende, onwettige elektriese draad geraak het by 'n dam waar hulle gespeel het.
Eskom het kort daarna die area ingegaan om alle onwettige elektriese drade te verwyder.
'n Gemeenskapsleier, Collette van Rensburg, het gesê die mense in die community het in dié verband hulle samewerking gegee, met die verstandhouding dat Eskom sal terugkom en krag vir álmal insit.
Van Rensburg het verduidelik dat die woonbuurt op private grond is wat aan die Metodistekerk behoort.
Gevolglik was dit in die verlede moeilik om enige ontwikkeling na die area te bring en dit sluit kragtoevoer na die gemeenskap in.
هذه القصة من طبعة September 04, 2025 من Die Son.
اشترك في Magzter GOLD للوصول إلى آلاف القصص المتميزة المنسقة، وأكثر من 9000 مجلة وصحيفة.
هل أنت مشترك بالفعل؟ تسجيل الدخول
المزيد من القصص من Die Son
Die Son
DAM EIS 'N TIENJARIGE
DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.
3 mins
December 18, 2025
Die Son
Man is al keelvol van teistering
'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom
Trént laat rek.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
JUNIOR HET SY KIDS BESKERM
JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!
O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?
2 mins
December 18, 2025
Die Son
'EK IS HIER NET DEUR GENADE'
Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE
DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY
SON KOLLIG OP DERDE LIGA
2 mins
December 18, 2025
Die Son
DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT
DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
MI Cape Town SA20-titel defence begin
ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.
1 min
December 18, 2025
Listen
Translate
Change font size

