Weg! Magazine - November 2013
Weg! Magazine - November 2013
Go Unlimited with Magzter GOLD
Read Weg! along with 9,000+ other magazines & newspapers with just one subscription View catalog
1 Month $9.99
1 Year$99.99 $49.99
$4/month
Subscribe only to Weg!
1 Year $24.99
Buy this issue $1.99
In this issue
Lees in ons November-uitgawe oor ’n wildernisroete diep in die Richtersveldberge, volg die voetspore van ’n Skot wat ’n Zoeloe-hoofman geword het, en ry ’n paar agterpaaie in Lesotho. Plus kamptoerusting vir gesinne, stappers en hardebaarde, smaaklike kampresepte en die beste kampplekke langs die Oranje as jy weer op pad is Kgalagadi of Namakwaland toe. Ja-nee, stof jou tent af, klim in die stasiewa en laat wiel.
Weg! Magazine Description:
Publisher: Media24
Category: Travel
Language: Afrikaans
Frequency: Bi-Monthly
Suid-Afrika se voorste reistydskrif is enige buitelewemens se paspoort tot bekostigbare bestemmings en blyplek in Suidelike-Afrika. Elke uitgawe is volgepak met puik foto’s en gesaghebbende stories oor interessante mense en plekke (en wat om daar te doen). Kamp, voetslaan, fotografie, toerusting, kos, die langpad, en avontuur is ook deel van Weg se DNS. En omdat ons nie freebies aanvaar nie en self vir alles betaal, weet lesers hulle kan ons inligting vertrou. Of jy wil wegbreek vir die naweek of ’n lang vakansie, jou reis begin hier...
- Cancel Anytime [ No Commitments ]
- Digital Only